Watch Kompleks Online | Showmax
Kompleks

Kompleks

Say Hello to Showmax! The wildly entertaining new streaming service for watching Kompleks. Watch today!
Arthur Falko

Assista aos episódios completos de Kompleks

Ver Kompleks Temporada 1

  • Episode 1

    Episódio 1 - 23 Minutos
    Sean en Mika is twee tieners. Hulle sit alleen by die huis vir die wintervakansie. Alles verander egter as hulle per toeval ontmoet en 'n vriendskap begin wat beide hul lewens definieer.
  • Episode 2

    Episódio 2 - 23 Minutos
    Sean en Mika se vriendskap blom. In 'n ander heelal het 'n ouer Mika en haar dogter probleme met 'n gebarste pyp en reël 'n ouer Sean se beste vriend vir hom 'n afspraak met Belinda.
  • Episode 3

    Episódio 3 - 23 Minutos
    Sean vertel Mika van 'n geheime tydverdryf. In 'n ander heelal word 'n ouer Mika onkant betrap. Sean en Belinda leer mekaar beter ken op hulle eerste aand saam uit.
  • Episode 4

    Episódio 4 - 23 Minutos
    Sean en Mika maak 'n ontdekking in die sterre. In 'n ander heelal sukkel 'n ouer Mika om haar man se dood te verwerk en geniet Sean en Belinda die gemak en vrede van 'n werksete.
  • Episode 5

    Episódio 5 - 23 Minutos
    Sean baklei met sy pa en Mika baklei met haar ma. In 'n ander heelal speel ouer Sean tjello en mis sy pa, terwyl Mika uitvind haar dogter steek iets weg.
  • Episode 6

    Episódio 6 - 24 Minutos
    Sean en Mika se vriendskap lek uit op sosiale media. In 'n ander heelal braai Bradley en 'n ouer Sean terwyl Frida vir haar ma wyse raad gee oor die liefde.
  • Episode 7

    Episódio 7 - 24 Minutos
    Dis Mika se 18de verjaarsdag en Sean werk hard daaraan om haar te verras met die beste geskenk ooit. In 'n ander heelal is beide Sean en Mika se verhoudings op 'n mespunt.
  • Episode 8

    Episódio 8 - 24 Minutos
    Mika se verjaarsdagvieringe loop goed af, maar dan ontvang Sean groot nuus. In 'n ander heelal sukkel 'n ouer Mika en Sean om raakpunte te vind as hulle mekaar weer ontmoet na baie jare.
  • Episode 9

    Episódio 9 - 24 Minutos
    Mika sukkel om te verstaan hoekom Sean so afsydig is. In 'n ander heelal probeer 'n ouer Sean om die foute wat hy gemaak het aan Mika te verduidelik, in die hoop dat sy hom sal kan vergewe.

FAQs

Transfira a aplicação Showmax e comece a transmitir episódios completos de Kompleks. Veja a lista completa de dispositivos suportados.

Pode assistir Kompleks no Showmax. Basta registar-se no Showmax e transmitir todos os episódios.

A Showmax dispõe atualmente da 1 temporada de Kompleks disponível para transmissão em direto.

Pacote Showmax: Entertainment + Premier League

Obtenha o melhor de ambos. Veja séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais e, transmita a Premier League em direto no telemóvel.

PREÇO DE LANÇAMENTO
$8