Kokkedoor: Vuur En Vlam

Kokkedoor: Vuur En Vlam, Sintuigbraai

Temporada 1, Episódio 11

Met Mnr Groen in die omtrek moet braaiers op rook, hul sintuie en malvapoeding staatmaak eerder as vleisvaardighede. Die epiese vuurstryd bepaal immers wie gaan deurdring na die semi-finaal.

Assista aos episódios completos de Kokkedoor: Vuur En Vlam Temporada 1

Die Vuurdoop
S1 E1 • 48m • HD13

Die braaiers se vuurdoop is om die beoordelaars se gunstelinge perfek te braai. Wie maak 'n goeie eerste indruk met Bertus se tjoppies en wie verbrand hul vingers met Kobus se geelstert?

In Die Pot
S1 E2 • 48m • HD13

Met 'n potjiekos-legende wat hul vuurskeppings gaan proe, maak braaiers boepens-ysterpotte vol van hul herkomsstories vir die spandebuut.

Dis Nou Maar Wors!
S1 E3 • 47m • HD13

Waar 'n rokie is, is 'n sissende worsie! Die ikoniese braai-driemanskap - boerewors, pap en smoortjie - word gevier. Die vleismeul draai en die pappot geroer, alles onder 'n kenner se oog.

Gat In Die Grond
S1 E4 • 49m • HD13

Die braaiwerf word ingewy met 'n gat in die grond, antieke braaimetodes en kos in klei. 'n Kultuurkenner van askoek en patat onder die kole daag die braaiers uit om hul intuïsie in te span.

Biefstuk-Bielies!
S1 E5 • 48m • HD13

'n Bielie van 'n biefstuk sorg vir 'n kragvertoning van vlammende flambadou, indrukwekkende snitte en die nostalgie van die steakhouse. Verrassings word afgewissel met skokaankondigings.

Wêreldbekerbraai
S1 E6 • 49m • HD13

Die vuur word gestook vir die Rugbywêreldbeker onder kapteinskap van 'n rugbylegende. Spanne trek braaisakke met rugbylande se nasionale smake. Wie gaan bees-oesters en harte moet braai?

Show More
  • Twintig kokke bring 'n nuwe dimensie na ons land se geliefde kookmetode. Entoesias-braaiers span hul braai instinkte en tradisies in terwyl sjefs die vonke laat spat met moderne tegnieke.
  • Temporadas1

Pacote Showmax: Entertainment + Premier League

Obtenha o melhor de ambos. Veja séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais e, transmita a Premier League em direto no telemóvel.

PREÇO DE LANÇAMENTO
$8