Wie Word 'N Miljoenêr?
Wie Word 'N Miljoenêr?The biggest quiz show in the world returns to South African television, but this time in Afrikaans. Contestants must answer general knowledge questions correctly to win R1 million in cash.
Rian Van Heerden
Assista aos episódios completos de Wie Word 'N Miljoenêr?
Ver Wie Word 'N Miljoenêr? Temporada 4
Episode 1
Episódio 1 - 49 MinutosDrie spelers beland in die vuurwarm stoel: 'n 22-jarige student, 'n joernalis en 'n waaghals wat sy vangnet tot net onder die miljoen rand vasmaak gaan sorg vir groot opwinding.Episode 2
Episódio 2 - 48 MinutosIn die vorige episode het waaghals Hein tot by vraag 10 gevorder. Vanaand mik hy hoog maar gaan hy sy tweede vangnet by vraag 14 se gewaarborgde halfmiljoen rand bereik?Episode 3
Episódio 3 - 48 MinutosSes splinternuwe spelers speel vinnigste vingers om 'n plek los te slaan in die vuurwarm stoel. Gaan iemand dalk vanaand die ontwykende miljoen rand wen?Episode 4
Episódio 4 - 48 Minutos'n Burgemeester se woordvoerder en 'n 19-jarige mediese student is twee van die spelers wat vir groot drama gaan sorg in die vuurwarm stoel.Episode 5
Episódio 5 - 48 MinutosIn the previous episode, the 19-year-old medical student, Joshuan, made excellent progress in reaching question 11. With two lifelines left can he go all the way tonight?Episode 6
Episódio 6 - 48 MinutosVerlede week het Joshuan R125 000 gewen en hierdie seisoen se grootste wenner sover geword. Gaan een van vanaand se ses spelers sy rekord verbysteek en ál die pad tot bo klim?Episode 7
Episódio 7 - 48 MinutosIn die vorige episode het Theron tot by vraag 7 gevorder voor die sirene gelooi het. Met nog twee van sy hulplyne oor lyk dinge belowend vir hom vanaand.Episode 8
Episódio 8 - 48 MinutosIn die vorige episode het rugbyskeidsregter CF Furstenburg tot by vraag 9 gevorder. Hy's terug vanaand om verder te speel en gereed om groot hoogtes te bereik.Episode 9
Episódio 9 - 48 MinutosVerlede week het CF die derde speler hierdie seisoen geword wat R125 000 wen. Vanaand se ses nuwe spelers is vasbeslote om ál die pad tot by die miljoen te gaan.Episode 10
Episódio 10 - 51 MinutosDie episode vereer die 25ste herdenking van Wie word 'n Miljoenêr in Suid-Afrika, asook die 25ste verjaardag van kykNET. Ses van die topspelers van vorige seisoene sal meeding vir 'n kans om aansienlike geld vir liefdadigheid te wen.Episode 11
Episódio 11 - 47 MinutosSes splinternuwe spelers speel vinnigste vingers om 'n plek in die warm stoel te verseker. Sal iemand dalk vanaand die ontwykende miljoen rand wen?Episode 12
Episódio 12 - 50 MinutosDie briljante ingenieur, Herman Bosman, beland in die vuurwarm stoel en klim die prysleer met gemak. Hierdie episode beloof om die hoogtepunt van al die reekse tot dusver te wees.Episode 13
Episódio 13 - 48 MinutosIn die vorige naelbyt episode is geskiedenis gemaak op Wie Word 'n Miljoenêr. Kan die spelers in hierdie laaste episode van die seisoen weer groot wen?
Recomendado
FAQs
Como posso ver Wie Word 'N Miljoenêr?
Transfira a aplicação Showmax e comece a transmitir episódios completos de Wie Word 'N Miljoenêr?. Veja a lista completa de dispositivos suportados.
Onde posso ver Wie Word 'N Miljoenêr??
Pode assistir Wie Word 'N Miljoenêr? no Showmax. Basta registar-se no Showmax e transmitir todos os episódios.
Quantas temporadas de Wie Word 'N Miljoenêr? existem?
A Showmax dispõe atualmente de 4 temporadas de Wie Word 'N Miljoenêr? disponível para transmissão em direto.

Pacote Showmax: Entertainment + Premier League
Obtenha o melhor de ambos. Veja séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais e, transmita a Premier League em direto no telemóvel.
PREÇO DE LANÇAMENTO
$8