Ouboet En Wors, Episode 18
Season 2, Episode 18
Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
- Gielie vertel vir Wors dat Boeboe waterpokkies het en dat dit baie aansteeklik is. Ouboet is bekommerd en vra vir hulp, want hy het skielik waterpokkies. Ook maar lekker stupid.
- Seasons2
Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
$8