Reënboogrant
ReënboograntMaak gereed vir 'n opwindende reis deur 'n wêreld gevul met egte tienerdrama, familiekonflikte, liefde, aspirasies en spanning. Gebaseer op Louise van Niekerk se aangrypende jeug boekreeks.
Minke Marais, Mila De Villiers, Paul Strydom
Watch Full Episodes of Reënboogrant
Watch Reënboogrant Season 1
Episode 1
Episode 1 - 23 MinsA dramatic season premiere. Shani's dreams of Hollywood clash with the harsh reality of an unexpected betrayal, leading to a startling fallout.Episode 2
Episode 2 - 23 MinsThe Brink family's dynamics are explored, with Herman and Maryna discussing their differing parenting approaches and the tensions around Dolf's secret relationship with Rachelle.Episode 3
Episode 3 - 24 MinsJapie plans a wild party for his eighteenth birthday. Dolf struggles with his feelings for Rachelle after a humiliating encounter. Shani sneaks out to attend Japie's party.Episode 4
Episode 4 - 23 Mins'n Kompromitterende foto lei tot 'n uitval tussen Shani en Johan by Japie se partytjie. Dolf en Ans leer mekaar beter ken, maar hul aand word onderbreek deur 'n paniekerige oproep van Lizane.Episode 5
Episode 5 - 23 MinsNa die partytjie by Japie se huis, besluit Dolf om die skuld te aanvaar in 'n poging om Shani se reputasie te beskerm. Johan is in 'n koma en Shani worstel met skuldgevoelens rondom die insident.Episode 6
Episode 6 - 23 MinsShani worstel met die emosionele skuldgevoelens rondom Johan se hospitalisasie, terwyl Dolf sukkel met sy besluit om die skuld vir die partytjie-voorval te aanvaar. Bongi lei 'n poging tot 'n studenterebellie.Episode 7
Episode 7 - 24 MinsSunette se emosies loop hoog oor gerugte van Pierre en Rachelle. Shani worstel met haar gevoelens vir Jacques te midde van die onrus wat Johan se toestand veroorsaak.Episode 8
Episode 8 - 23 MinsShani stem in om as vriende saam met Jacques na die Mei-dans te gaan, maar voel skuldig oor Johan wat steeds in 'n koma is. Herman en Maryna het 'n moeilike gesprek.Episode 9
Episode 9 - 24 MinsReënboogrant se Meidans sorg vir opwinding en drama. Sunette en Pierre raak nader aan mekaar. Die Mei-dans affêre kom tot breekpunt met 'n moontlike besope Dolf en histeriese gil.Episode 10
Episode 10 - 24 MinsDie waarheid oor wat by Japie se partytjie gebeur het kom uit en lei tot 'n kettingreaksie. Na 'n mislukking van 'n Mei-dans, hou die tieners hul eie partytjie waartydens beide konflik en geregtigheid seevier.
Recommended
FAQs
How can I watch Reënboogrant
Download the Showmax app and start streaming full episodes of Reënboogrant. View the full list of supported devices.
Where can I watch Reënboogrant?
You can watch Reënboogrant on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.
How many seasons of Reënboogrant are there?
Showmax currently has 1 season of Reënboogrant available for streaming.
![](https://www.showmax.com/dam/premier-league/all-regions/all-regions-hero-gen-ent-showmax-bundle-desktop-15-03-2024.webp?downsize=1200:*&output-format=webp&output-quality=70)
Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
P110