Die Siener - Season 1 Episode 10 - Episode 10

Episode 10

Die medium, Marietta Theunissen, kom kuier by Gerald. Sy volgende spookjag is by 'n huis waar 'n man al vir 20 jaar met 'n onsigbare gedaante bly wat gereeld in sy huis amok saai.

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.

ONLY
P110