Die Ondernemers, Bored To Death
Season 1, Episode 1
Watch Full Episodes of Die Ondernemers Season 1
Die modebewuste en borrelende Candice Austin bestuur Goodall & Bourne Funeral Undertakers saam met haar suster, Lynn, wat besig is om te herstel van 'n groot operasie.
Die baskitaarspeler Jano van der Berg moet sy musiek en pligte by Van Der Berg Funeral Services balanseer. Hierdie week begrawe hy 'n jarelange vriend wie se familie daarop aandring om sy unieke lykswa te gebruik.
Ramone Samuels rig 'n plaaslike rugbyspan af en moet seker maak dat 'n begrafnis in Stellenbosch vlot verloop. Sal sy toewyding aan sport en deernis vir families bots of bymekaar kom?
Candice druk haarself tydens CrossFit terwyl Alan en Kevin se manewales op kantoor vir Ami-Jane in die warm stoel kan plaas. Dit alles terwyl Jano en Ramone opvang oor drankies.
'n Kantoorpartytjie wat deur Candice gereël word gee almal 'n kans om te ontspan ná 'n besige tyd. Jano nooi vir Ramone, en die trio begrafnisondernemers praat oor die ongereguleerde begrafnisbedryf.
Sluit aan by Kaapstad se eienaardigste begrafnisondernemers terwyl hulle die absurditeite van lewe en dood navigeer. Kry 'n kykie in hul unieke wêreld in Die Ondernemers.

Ramone and Michelle find time to enjoy a coffee and reconnect after his busy days. Candice contacts Lynn as she waits for a client.
Candice tells Lynn about her client's sponsored funeral and invites Jano and Ramone to contribute. The Goodall and Bourne team opts for some office fun to spice up a slow week.
During the busy week of the charity funeral, Candice, Jano, and Ramone have an important meeting. Candice connects with the family, and the three undertakers unite to deliver a powerful send-off.
- Most people think of death as the end, but for Cape Town’s quirkiest undertakers it’s the start of their work week. Join three unique undertakers as they navigate the absurdities of the world of life and death.
- Seasons1
Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
$8