Molly & Wors

Molly & Wors, Episode 8

Season 3, Episode 8

Wors is onder geweldige druk by die werk en dit veroorsaak huismoles: Hy en Molly stry oor alles onder die son, en Blapsie moet vredemaker speel.

Watch Full Episodes of Molly & Wors Season 3

Episode 1
S3 E1 • 24m • 13

'n Ontvangsdame word by Wors se werk aangestel, en dit ontstel Molly vreeslik. Sy doen alles in haar vermoë om van die vreemde vrou by Wors se werk ontslae te raak.

Episode 2
S3 E2 • 24m • 13

Vaatjie kry uit eindelik 'n meisie, maar sy is nie wat die gesin ingedagte gehad het nie.

Episode 3
S3 E3 • 24m • 13

Ella gambles her flat away and must move in with Molly and Wors... this causes big problems.

Episode 4
S3 E4 • 24m • 13

Molly gaan weg vir slaapterapie. Ella hou huis, maar wil dit nie eintlik doen nie. Ella jaag vir Vaatjie se meisie en vir Theunis by die huis weg.

Episode 5
S3 E5 • 24m • 13

Theunis is mal oor Sjarmeney se tattoos en dit laat Blapsie besluit om haar eie tattoo te kry. Dit ontstel vir Wors en Molly vreeslik.

Episode 6
S3 E6 • 23m • 13

It is Wors and Molly's 22nd anniversary and Molly is convinced that Wors will forget it. But not this year, Wors not only remembers the anniversary, he also brings Molly flowers.

Show More
  • A hit Afrikaans sitcom about the slightly dysfunctional Visagie family consisting of Worsman, Molly, their eldest son Vaatjie and daughter Blapsie. Molly is a dental assistant for Dr Procter and Wors is a manager at a car battery dealer.
  • Seasons3

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
$8