Die Ondernemers
Die OndernemersDie meeste mense dink aan die dood as die einde, maar vir 'n Kaapse begrafnisonderneming is dit die begin van hul werksweek. Sluit aan by die eienaardigste begrafnisondernemers terwyl hulle die absurditeite van lewe en dood navigeer.
Candice Austin
Assista aos episódios completos de Die Ondernemers
Ver Die Ondernemers Temporada 1
Bored To Death
Episódio 1 - 27 MinutosDie modebewuste en borrelende Candice Austin bestuur Goodall & Bourne Funeral Undertakers saam met haar suster, Lynn, wat besig is om te herstel van 'n groot operasie.Men Of Death
Episódio 2 - 27 MinutosDie baskitaarspeler Jano van der Berg moet sy musiek en pligte by Van Der Berg Funeral Services balanseer. Hierdie week begrawe hy 'n jarelange vriend wie se familie daarop aandring om sy unieke lykswa te gebruik.Beyond The Line
Episódio 3 - 24 MinutosRamone Samuels rig 'n plaaslike rugbyspan af en moet seker maak dat 'n begrafnis in Stellenbosch vlot verloop. Sal sy toewyding aan sport en deernis vir families bots of bymekaar kom?Burpees And Burials
Episódio 4 - 24 MinutosCandice druk haarself tydens CrossFit terwyl Alan en Kevin se manewales op kantoor vir Ami-Jane in die warm stoel kan plaas. Dit alles terwyl Jano en Ramone opvang oor drankies.The Fly By Nights
Episódio 5 - 29 Minutos'n Kantoorpartytjie wat deur Candice gereël word gee almal 'n kans om te ontspan ná 'n besige tyd. Jano nooi vir Ramone, en die trio begrafnisondernemers praat oor die ongereguleerde begrafnisbedryf.The Brothers
Episódio 6 - 27 MinutosSluit aan by Kaapstad se eienaardigste begrafnisondernemers terwyl hulle die absurditeite van lewe en dood navigeer. Kry 'n kykie in hul unieke wêreld in Die Ondernemers.Food And Celebration
Episódio 7 - 26 MinutosSluit aan by Kaapstad se eienaardigste begrafnisondernemers terwyl hulle die absurditeite van lewe en dood navigeer. Kry 'n kykie in hul unieke wêreld in Die Ondernemers.Meet Again
Episódio 8 - 23 MinutosSluit aan by Kaapstad se eienaardigste begrafnisondernemers terwyl hulle die absurditeite van lewe en dood navigeer. Kry 'n kykie in hul unieke wêreld in Die Ondernemers.Ashes To Ashes
Episódio 9 - 26 MinutosSluit aan by Kaapstad se eienaardigste begrafnisondernemers terwyl hulle die absurditeite van lewe en dood navigeer. Kry 'n kykie in hul unieke wêreld in Die Ondernemers.Kicking The Bucket
Episódio 10 - 20 MinutosSluit aan by Kaapstad se eienaardigste begrafnisondernemers terwyl hulle die absurditeite van lewe en dood navigeer. Kry 'n kykie in hul unieke wêreld in Die Ondernemers.Coffee And Coffins
Episódio 11 - 21 MinutosRamone and Michelle find time to enjoy a coffee and reconnect after his busy days. Candice contacts Lynn as she waits for a client.Shipping Day
Episódio 12 - 24 MinutosCandice tells Lynn about her client's sponsored funeral and invites Jano and Ramone to contribute. The Goodall and Bourne team opts for some office fun to spice up a slow week.Milk, Bread And The Dead
Episódio 13 - 29 MinutosDuring the busy week of the charity funeral, Candice, Jano, and Ramone have an important meeting. Candice connects with the family, and the three undertakers unite to deliver a powerful send-off.
Recomendado
FAQs
Como posso ver Die Ondernemers
Transfira a aplicação Showmax e comece a transmitir episódios completos de Die Ondernemers. Veja a lista completa de dispositivos suportados.
Onde posso ver Die Ondernemers?
Pode assistir Die Ondernemers no Showmax. Basta registar-se no Showmax e transmitir todos os episódios.
Quantas temporadas de Die Ondernemers existem?
A Showmax dispõe atualmente da 1 temporada de Die Ondernemers disponível para transmissão em direto.

Pacote Showmax: Entertainment + Premier League
Obtenha o melhor de ambos. Veja séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais e, transmita a Premier League em direto no telemóvel.
PREÇO DE LANÇAMENTO
$8