Vreemder As Fiksie

Vreemder As Fiksie

Almal het ’n storie – party vreemder as ander. Soms so vreemd jy sal nie kan dink dis waar nie. Volg stories van mense wat jou asem sal wegslaan en sal laat dink: Dis nou vreemder as fiksie!

Assista aos episódios completos de Vreemder As Fiksie

Episode 1
S1 E1 • 24m • HD13

Benita was vir byna 20 jaar in die kloue van 'n kultus. In plaas daarvan om die Here se werk te doen, is sy en haar familie vernietig.

Episode 2
S1 E2 • 22m • HD13

’n Vrat-behandeling het die pompom-meisie Melanie se lewe onherroeplik verander. Uitgeteer, in pyn, en in ’n rolstoel met geen hoop of antwoorde nie, moes sy besluit: Wil ek só leef?

Episode 3
S1 E3 • 23m • HD13

Marnu was ’n uitskieter, tot die knaende hoofpyne begin het. Dertig operasies later wou hy sy depressie met dagga beheer. Dit was die begin van ’n donker pad wat hom trek-vir-trek ingesluk het.

Episode 4
S1 E4 • 24m • HD13

Hoe leer jy om skielik vir jou sussie ma te sê wanneer jy uitvind jou sussie is jou ma, en jou ma jou ouma? Megan verwerk nou nog die familiegeheim waarvan sy eers as 11-jarige gehoor het.

Episode 5
S1 E5 • 23m • HD13

Geen hindernis was te groot vir die borrelende Berna om te oorkom nie. Sy het haarself ten spyte van haar verlede getransformeer van arm na asemrowend – lyfwag en al.

Episode 6
S1 E6 • 23m • HD13

Peter Lindenberg is twee keer dood verklaar. Maar niks kon hom keer om telkens sy volgende adrenalieninspuiting te soek nie. Vir hom was dit pret, vir sy familie ’n dans met die dood.

Episode 7
S1 E7 • 23m • HD13

Die laaste ding wat Cheryl-Ann verwag het toe sy ’n nierinfeksie gehad het, was dié skoknuus: Sy het twee vaginas, twee servikse en twee baarmoeders. Tog het sy ’n gelukkige gesin.

Episode 8
S1 E8 • 24m • HD13

Sharon het as tiener besef sy kan in die geesteswêreld sien. Sedert haar seun vermoor is, help sy gees haar om ander te genees. Haar passie as medium is om ander te help met haar gawe.

Episode 9
S1 E9 • 24m • HD13

Ilse was vir 40 jaar met ’n man getroud wat haar op gruwelike maniere mishandel het. Toe sy wegstap, het sy binne sewe dae die liefde van haar lewe en selfgenesing gevind.

Episode 10
S1 E10 • 24m • HD13

Merwede en Merelde was oorstelp toe hulle gelyk deur middel van IVF swanger word. Maar terwyl een sus ’n gesonde drieling gekry het, is die ander suster se vierling kort ná geboorte dood.

Episode 11
S1 E11 • 24m • HD13

Terwyl Belinda geweldige depressie en skarlakenkoors gehad het, het sy vier engele langs haar bed gesien en deur haar trauma besef dat sy die gawe het om met diere en engele te kommunikeer.

Episode 12
S1 E12 • 23m • HD13

Jéan was addicted to drugs for twenty two years and lived on the streets for twenty years. After the death of her brother, she turned her life around and found love.

Episode 13
S1 E13 • 23m • HD13

In 2023 is Grant se ma as vermis aangemeld en drie dae later is haar lyk in 'n veld gekry. In ‘n skokwending is hy gearresteer vir haar moord. Ten spyte van sy onskuld, is sy lewe omvergewerp.

Show More
  • Almal het ’n storie – party vreemder as ander. Soms so vreemd jy sal nie kan dink dis waar nie. Volg stories van mense wat jou asem sal wegslaan en sal laat dink: Dis nou vreemder as fiksie!
  • Temporadas2

Pacote Showmax: Entertainment + Premier League

Obtenha o melhor de ambos. Veja séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais e, transmita a Premier League em direto no telemóvel.

FAQs

Transfira a aplicação Showmax e comece a transmitir episódios completos de Vreemder As Fiksie. Veja a lista completa de dispositivos suportados.
Pode assistir Vreemder As Fiksie no Showmax. Basta registar-se no Showmax e transmitir todos os episódios.
A Showmax dispõe atualmente de 2 temporadas de Vreemder As Fiksie disponível para transmissão em direto.