Maak My Famous

Maak My Famous, Episode 5

Season 1, Episode 5

Die eerste 10 deelnemers van die Top 20 spook dit uit vir 'n plek in die Top10. Die gehoor kies vier deelnemers en Emo gebruik sy EMO-ticket om 'n vyfde deelnemer 'n tweede kans te gee.

Watch Full Episodes of Maak My Famous Season 1

Episode 1
S1 E1 • 49m • 13

Emo Adams soek iemand om 'famous' te maak! 12 van die top 48 ding mee in 4 verskillende kategorieë, maar die kinkel in die kabel is ons gehoor besluit wie dring deur na die volgende rondte.

Episode 2
S1 E2 • 48m • 13

12 nuwe deelnemers ding mee vir 'n plek in die Top 20. Rymklets, sang, dans en selfs 'n komediant maak 'n draai op die verhoog. Die gehoor sit weer reg met hul knoppies...

Episode 3
S1 E3 • 48m • 13

Deelnemers van Stellenbosch, Potchefstroom, Uitenhage en Ocean View ding mee vir 'n plek in die top 20. Groepe, duet dansers en selfs rymklets is te sien. Wie gaan die gehoor deurstem?

Episode 4
S1 E4 • 48m • 13

The last five places of the top 20 are filled in this episode. There is an 11-year-old guitarist, dancers and even an opera group who will share their talents.

Episode 5
S1 E5 • 49m • 13

Die eerste 10 deelnemers van die Top 20 spook dit uit vir 'n plek in die Top10. Die gehoor kies vier deelnemers en Emo gebruik sy EMO-ticket om 'n vyfde deelnemer 'n tweede kans te gee.

Episode 6
S1 E6 • 48m • 13

Groot spanning heers wanneer die laaste vyf finaliste vir die Top10 gekies word. Die gehoor kan vier deelnemers kies en Emo gebruik sy EMO-ticket om 'n vyfde deelnemer nog 'n kans te gee.

Show More
  • Emo Adams is the presenter and mentor in this talent show where he sets out to find one amazingly talented singer. The prize? A year-long tour with Emo and a shot at stardom.
  • Seasons2

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
$8