Kokkedoor: Vuur En Vlam, Wêreldbekerbraai
Season 1, Episode 6
Die vuur word gestook vir die Rugbywêreldbeker onder kapteinskap van 'n rugbylegende. Spanne trek braaisakke met rugbylande se nasionale smake. Wie gaan bees-oesters en harte moet braai?
- Twintig kokke bring 'n nuwe dimensie na ons land se geliefde kookmetode. Entoesias-braaiers span hul braai instinkte en tradisies in terwyl sjefs die vonke laat spat met moderne tegnieke.
- Seasons1
Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
GH₵105