Villa Rosa

Villa Rosa, Episode 1125

Season 6, Episode 1125

Astrid skop Petrus uit die loft maar hulle maak weer op. Charl bly tam, Sussie voel die dood op haar hakke, en Thelmi is in 'n toestand oor haar verpletterde drome.

Watch Full Episodes of Villa Rosa Season 6

Episode 1032
S6 E1032 • 23m • 10-12 PG

Duncan en sy Linden koor geniet die naweek net soveel as die inwoners, maar na die Paaseier-jag moet hulle groet. Charl en Isabel probeer Kupido speel maar Anthony spring hulle voor.

Episode 1033
S6 E1033 • 24m • 10-12 PG

Lindie doen haar bes om haar vriendskapsbande met Sussie en Fritz te versterk. En Mike kry 'n terugslag, maar dit bring hom nie van stryk nie.

Episode 1034
S6 E1034 • 23m • 10-12 PG

Anthony en Carla is uiteindelik eerlik met mekaar oor hulle gevoelens. Marius maak 'n belangrike besluit oor sy verhouding met Kriek en Mike gee Astrid en Vis 'n finale waarskuwing.

Episode 1035
S6 E1035 • 24m • 10-12 PG

Fritz is bekommerd oor Marius se planne om met Kriek te trou. Isabel en Charl is haaks, terwyl die liefde tussen Anthony en Carla blom.

Episode 1036
S6 E1036 • 24m • 10-12 PG

Sussie is nie bereid om langer na Lindie se mooipraatjies te luister nie. Charl en Isabel maak halfhartig vrede terwyl Anthony en Carla sukkel om hulle nuwe liefde weg te steek.

Episode 1037
S6 E1037 • 23m • 10-12 PG

Marius het groot planne om Kriek te vra om te trou. Sy is egter al een wat nie daarvan weet nie. By die Villa kruip Henk al dieper in sy dop in tot Prof se frustrasie.

Show More
  • Saskia soek bewyse dat haar suster nog lewe, en Liam maak vinnig 'n slinkse plan. Chubby probeer Celine aan sy kant kry en Eben vra haar om die aand saam met hom uit te gaan. Lida vertel vir Fritz wat sy in die werkskamer aanmekaar slaan.
  • Seasons6

Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
$8