Watch Ouboet En Wors Online | Showmax
Ouboet En Wors

Ouboet En Wors

Say Hello to Showmax! The wildly entertaining new streaming service for watching Ouboet En Wors. Watch today!
Willie Esterhuizen, Frank Opperman

Assista aos episódios completos de Ouboet En Wors

Ver Ouboet En Wors Temporada 2

  • Episode 1

    Episódio 1 - 24 mins
    Fixit wiff Ouboet kry 'n nuwe 'appy' met 'n verlede wat almal aan die praat het. Gielie se "tweet" oor Molly laat hom alweer in groot moeilikheid beland.
  • Episode 2

    Episódio 2 - 24 mins
    Boeboe wend haar tot die internet om 'n "sugar daddy" te soek. Yollie wil graag 'n kleinkind hê en wonder of Hendrikkie en Gert ooit kinders gaan kry.
  • Episode 3

    Episódio 3 - 24 mins
    Fogile vertel vir Gielie waar om 'n meisie te kry. Gielie koop Wors om om sy ma te bel. Ouboet wys vir Elvis hoe om lang-arm te dans en Yollie hou niks daarvan nie.
  • Episode 4

    Episódio 4 - 24 mins
    Gielie het Wors se hulp nodig om vir Elvis te help met loopbaanbeplanning. Ouboet en Elvis word afgeluister en Ouboet is in groot moeilikheid omdat hy uit die huis uit praat.
  • Episode 5

    Episódio 5 - 24 mins
    Haarkleur veroorsaak dat Yollie se mond haar in groot moeilikheid bring by die werk en Ouboet moet help. Boeboe vertel vir Hendrikkie hoekom sy al voorheen gearresteer was.
  • Episode 6

    Episódio 6 - 24 mins
    Gielie vra ongemaklike vrae waarvoor Wors nie antwoorde het nie. Yollie dring daarop aan dat Ouboet haar naam op sy bors tatoeër sodat sy hom kan uitken as iets met hom gebeur.
  • Episode 7

    Episódio 7 - 24 mins
    Yollie is in 'n toestand nadat sy 'n baie dom fout met haar selfoon begaan het. Ouboet vind uit die wagwoord op haar foon is iemand waarvan sy baie hou en dis nie hy nie.
  • Episode 8

    Episódio 8 - 24 mins
    Fogile word gearresteer omdat hy 'n polisieman se hand beseer en Wors moet vir hom borg betaal. 'n Baie private pakkie word vir Ouboet en Yollie afgelewer...
  • Episode 9

    Episódio 9 - 24 mins
    Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
  • Episode 10

    Episódio 10 - 24 mins
    Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
  • Episode 11

    Episódio 11 - 24 mins
    Yollie wil hê Ouboet moet 'n 'app' op sy foon laai sodat sy elke oomblik van die dag kan sien presies waar hy is en wat hy doen. Elvis praat sy mond verby oor iets wat Gielie hom vertel het.
  • Episode 12

    Episódio 12 - 24 mins
    Elvis hoor dat Gielie hom 'n kopklap wil gee en het 'n vermoede hoekom. Elvis hou nie van die naam wat Fogile vir hulle musiekgroep uitgedink het nie en Elvis en Gielie word geroskam.
  • Episode 13

    Episódio 13 - 24 mins
    Gielie wil bitter graag 'n hondjie van sy eie hê. Ouboet maak vir Mev. Dominee gratis goed reg omdat hy skuldig voel oor iets wat hy jare gelede in die kerk gedoen het.
  • Episode 14

    Episódio 14 - 24 mins
    Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
  • Episode 15

    Episódio 15 - 24 mins
    Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
  • Episode 16

    Episódio 16 - 24 mins
    Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
  • Episode 17

    Episódio 17 - 24 mins
    Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
  • Episode 18

    Episódio 18 - 24 mins
    Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
  • Episode 19

    Episódio 19 - 24 mins
    Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
  • Episode 20

    Episódio 20 - 24 mins
    Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
  • Episode 21

    Episódio 21 - 24 mins
    Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
  • Episode 22

    Episódio 22 - 24 mins
    Boeboe is in die wolke nadat sy die vorige aand haar prins ontmoet het. 'n Tattoo van Ouboet se meisie voor hy met Yollie getroud is, veroorsaak 'n rusie.
  • Episode 23

    Episódio 23 - 24 mins
    Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
  • Episode 24

    Episódio 24 - 24 mins
    Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
  • Episode 25

    Episódio 25 - 24 mins
    Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.
  • Episode 26

    Episódio 26 - 24 mins
    Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.

Pacote Showmax: Entertainment + Premier League

Obtenha o melhor de ambos. Veja séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais e, transmita a Premier League em direto no telemóvel.

PREÇO DE LANÇAMENTO
$8