Watch Wyfie Online | Showmax
Wyfie

Wyfie

An edgy, youthful and urban Afrikaans drama that follows four females as they navigate the complicated world of university life and how they walk the thin line between mischief and wrongdoing to survive.
Beata Bena, Celeste Loots, Mienke Ehlers

Assista aos episódios completos de Wyfie

Ver Wyfie Temporada 2

  • Foam At The Mouth

    Episódio 1 - 23 mins
    'n Nuwe era in Pantera het aangebreek: Nastasha is die nuwe prim en wilde partytjies is die koshuis se voorland. Maar nie almal het 'n lekker tyd nie.
  • Rendezvous Spot

    Episódio 2 - 23 mins
    Shay sees Maggie with someone unexpected, Kyla enjoys a night out with someone other than Jocelyn, and Amanda receives a life-altering text.
  • Hangover

    Episódio 3 - 21 mins
    Die Otters word wakker na 'n groot aand van kuier, en ontdek dat Daniel vermis is, en dat hulle verantwoordelik is daarvoor.
  • Eye Of The Storm

    Episódio 4 - 24 mins
    Mia, joined by Amanda, Shay, and Kyla, attends her mom and dad's end-year function with one goal: to expose and destroy Karel.
  • Every Dog

    Episódio 5 - 23 mins
    Die vriende moet saam 'n lyk begrawe en Hanco besef sy vriendskap met Daniel het sy vervaldatum bereik.
  • Dear Sister

    Episódio 6 - 25 mins
    Amanda word wakker en ontdek 'n afskeidsbrief van Hanco en Nastasha vertel vir Amanda van 'n insident wat selfs vir Amanda sprakeloos los.
  • Vanilla Ice Cream

    Episódio 7 - 22 mins
    It's December and Kyla is enjoying her last week in Pantera alone, but she's not that alone and despite all her attempts, she is unable to resist the new roommate.
  • Second Year, Minus One

    Episódio 8 - 21 mins
    The Otters return to Pantera after a well-deserved break, but their circle is incomplete as they discover that one of them will not be rooming with them in The Grot any longer.
  • Stoepskou

    Episódio 9 - 22 mins
    'n Belangrike eerstejaar-tradisie het die hele koshuis op hol. Nastasha is op haar senuwees oor Pantera se finansies. Die Otters neem 'n belangrike besluit rakende Kyla se desperate situasie.
  • Back 2 School

    Episódio 10 - 20 mins
    Die eerste dag terug op kampus bring verrassings: 'n nuwe Mia Meyer, 'n ultimatum aan Kyla, 'n reeks gatkrampe vir Amanda met komplimente van Simeon, en 'n geskenk wat Shay laat smelt.
  • Rez Photo

    Episódio 11 - 24 mins
    Pantera se jaarlikse koshuisfoto word geneem, maar niemand is so gereed soos hulle behoort te wees nie. Kyla beland langs die verkeerde persoon op die foto.
  • The Claw

    Episódio 12 - 25 mins
    Nastasha betrek vir Amanda by een van Pantera se oudste tradisies, maar dit gaan beteken dat sy vir Kyla verraai.
  • Our Father

    Episódio 13 - 22 mins
    Shay laat ontwikkel al haar pa se ou foto's en dit is 'n ontnugtering oor die mens wat sy besig is om te word. Haar ma, Ragel, vind uit van haar kuiers met die professor.
  • On Your Knees

    Episódio 14 - 26 mins
    Shay daag overwags by Maggie se woonstel op met 'n belangrike vraag. Sal hulle twee die antwoord kan vind? Amanda word onkant gevang deur 'n verrassende boodskap van 'n ou vlam.
  • Tannie Adri

    Episódio 15 - 24 mins
    Koshuismoeders word gesien en nie gehoor nie. Maar Tannie Adri het genoeg gehad en gee vir Nastasha en die huiskomitee hel.
  • Dear Future Me

    Episódio 16 - 20 mins
    Jessie, die Ottters se koshuisdogter, beland in die gemors wanneer sy een van Shay se grootste geheime aan almal in Pantera bekend maak.
  • Rules Need To Be Broken

    Episódio 17 - 21 mins
    Amanda bedien vir Maggie 'n drankie en besef sy is die perfekte pasmaat vir Shay. Delmari en Kyla gaan proe wyn, maar dinge loop skeef.
  • Who Cares About Caring

    Episódio 18 - 22 mins
    Shay besef dat daar 'n versteekte rede is agter Amanda se skielike begeerte om hul vriendskap te beklemtoon.
  • Two

    Episódio 19 - 24 mins
    Maggie en Shay nooi hul naaste vriende om hul eerste ete as 'n paartjie te vier. Met groot persoonlikhede en geheime wat na die oppervlak borrel, sal die aand 'n sukses wees?
  • Day In The Life Of

    Episódio 20 - 20 mins
    Maggie word per ongeluk wakker in Die Grot en kry 'n kykie in die lewe van 'n student wanneer sy saam met Amanda dagdronk raak.
  • Alexa, Grow The #%$@ Up

    Episódio 21 - 24 mins
    Om met 'n ouer vrou uit te gaan terwyl jy nog 'n student is, het baie voordele. Shay begin wonder of studentelewe nog vir haar is.
  • Nothing Breaks Like A Heart

    Episódio 22 - 22 mins
    Die spanning loop hoog wanneer Kyla met Delmari opbreek, en Delmari haar met selfdood dreig.
  • Bus Is Full

    Episódio 23 - 23 mins
    Mia eindig alleen op in 'n bus vol studente wat op pad is na Intervarsity. Gelukkig hou Simeon haar geselskap en André raak verlief op die Otters se koshuisdogter.
  • Domestic As F*Ck

    Episódio 24 - 21 mins
    Jocelyn en Delmari neem wraak op Kyla. Amanda raak 'n derde wiel in Simeon en Mia se weddenskap en Shay besef Maggie vorm haar onbewustelik in die perfekte huisvrou.
  • Choices

    Episódio 25 - 25 mins
    Kyla kom voor een van die grootse keuses van haar lewe. Amanda bespreek Simeon met Daniel en Shay sukkel om te aanvaar dat Maggie haar as 'n gelyke sien.
  • Mommy, I Want A Maggie

    Episódio 26 - 25 mins
    Ragel reël 'n aandete met haar dogter en Maggie om hulle verhouding beter te verstaan, maar die aand verloop nie soos almal gehoop het nie.
  • Hungry

    Episódio 27 - 20 mins
    Kyla is by 'n kruispad en moet besluit of sy die geld gaan teruggee of hou. Amanda raak jaloers oor Simeon en Mia se vriendskap.
  • Mom And Daughter Tea

    Episódio 28 - 24 mins
    Ten spyte van almal se teenstand, help Amanda vir Nastaha om die Ma en Dogter Tee te reël. Daniël besef hoekom Amanda betrokke geraak het.
  • Dollhouse

    Episódio 29 - 24 mins
    Mia en Simeon se vriendskap verdiep en die grense verskuif. Kyla se ouma kom kuier vir haar, maar dis nie 'n vriendelike kuier nie.
  • Child's Play

    Episódio 30 - 24 mins
    Kyla probeer haar akademiese loopbaan red. Mia ontdek haarself met Simeon, en Daniel vra Amanda weer uit.
  • Period

    Episódio 31 - 23 mins
    Die Otters het almal 'gesync' en wanneer Amanda en Shay die somme doen, besef hulle daar's 'n groot kans dat Amanda swanger is.
  • The Test

    Episódio 32 - 24 mins
    Kyla kroek in 'n belangrike toets en Ragel is omgekrap oor Shay moontlik 'n ma gaan word. Mia vertel vir Amanda sy't met Simeon geslaap.
  • Sweet

    Episódio 33 - 20 mins
    Kyla ontdek haar donker kant, maar ten koste van Jessie, wat haar hulp nodig het. Amanda is bekommerd oor Shay wat steeds in pyn is. Simeon skryf Daniel se naam op die Sweetlys.
  • Baby Daddy Pt. 1

    Episódio 34 - 25 mins
    In 'n poging om 'n versoek van Daniël te ontduik, reël Amanda 'n Grot-fliekaand. Mia word gedwing om eerlik oor haar optrede te wees.
  • Baby Daddy Pt. 2

    Episódio 35 - 24 mins
    Die Otters ondersteun Amanda om die waarheid te konfronteer al die dreig die web van leuens om haar in te sluk.
  • Where There Is Smoke

    Episódio 36 - 19 mins
    Iemand se kamer slaan aan die brand en die koshuis moet ontruim. In die chaos, kom Mia tot Jessie se redding en Amanda is dankbaar vir die afleiding.
  • No Phoenixes Here

    Episódio 37 - 19 mins
    In the fire's aftermath, Jessie tries very hard to keep her secret. Mia is still fighting with the Otters, and Nastasha devises a dangerous plan.
  • Islands

    Episódio 38 - 26 mins
    Die HK word geskors, Nastasha trek uit, Shay is siek, Amanda is eensaam, Kyla word amper uitgevang vir kroekery en Mia besef sy is tog lief vir die koshuis.
  • The Angel

    Episódio 39 - 28 mins
    Shay word wakker in die hospitaal waar sy 'n kamer deel met die regte Barbara Kannemeyer, wat haar nuwe perspektief kom gee.
  • One Week Later

    Episódio 40 - 24 mins
    Kyla loop haar vas in die nagevolge van haar optrede. Amanda sukkel om vrede te maak met Mia op die HK en Shay herstel nadat sy met Maggie opgebreek het.
  • Warm Water

    Episódio 41 - 22 mins
    Die Otters gaan laai vir Kyla af nadat sy geskors word, maar hulle besef hoe diep in die moeilikheid Kyla regtig is.
  • Keeping It Classy

    Episódio 42 - 20 mins
    Dis Jessie se eerste huisdans, en André is haar date, wat natuurlik die Otters vreeslik oorbeskermend maak. Daniël konfronteer vir Simeon by die huisdans.
  • The Pandemic

    Episódio 43 - 23 mins
    Daar breek 'n siekte uit in die koshuis voor die groot sêr-uitdunne en Mia neuk haar eerste werkie as HK op. Amanda en Shay kom tot haar redding.
  • Difficult Words

    Episódio 44 - 25 mins
    Amanda en Shay sien uit daarna om van hul droomkamer 'n tuiste te maak. Maar 'n ongenooide gas ontspoor hul planne.
  • Difficult Girls

    Episódio 45 - 29 mins
    Die Otters beraam 'n plan om uiteindelik die Grot te groet. Gaan almal betyds wees om vir oulaas die muf in te asem?

Pacote Showmax: Entertainment + Premier League

Obtenha o melhor de ambos. Veja séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais e, transmita a Premier League em direto no telemóvel.

PREÇO DE LANÇAMENTO
$8