Fynskrif

Fynskrif, Episode 4

Season 3, Episode 4

Katrien begin by die staatsaanklaer en dis ‘n nagmerrie. Corne leer dat nie almal wat hulp nodig het goed is. Spanning loop hoog tussen Wian en Adele en Lara en Jaco begin met terapie.
  • Fynskrif is 'n drama wat gesentreer is rondom die regsfirma, Van Wyk & Vennote. Elke week het die prokureurs ’n saak wat hulle tussendeur persoonlike en familiedramas moet hanteer.
  • Seasons3

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
$8