Kompleks

Kompleks

Episode
Arthur Falko

Watch Full Episodes of Kompleks

Episode 1
S1ย E1ย โ€ขย 23mย โ€ขย 13

Sean en Mika is twee tieners. Hulle sit alleen by die huis vir die wintervakansie. Alles verander egter as hulle per toeval ontmoet en 'n vriendskap begin wat beide hul lewens definieer.

Episode 2
S1ย E2ย โ€ขย 23mย โ€ขย 13

Sean en Mika se vriendskap blom. In 'n ander heelal het 'n ouer Mika en haar dogter probleme met 'n gebarste pyp en reรซl 'n ouer Sean se beste vriend vir hom 'n afspraak met Belinda.

Episode 3
S1ย E3ย โ€ขย 23mย โ€ขย 13

Sean vertel Mika van 'n geheime tydverdryf. In 'n ander heelal word 'n ouer Mika onkant betrap. Sean en Belinda leer mekaar beter ken op hulle eerste aand saam uit.

Episode 4
S1ย E4ย โ€ขย 23mย โ€ขย 13

Sean en Mika maak 'n ontdekking in die sterre. In 'n ander heelal sukkel 'n ouer Mika om haar man se dood te verwerk en geniet Sean en Belinda die gemak en vrede van 'n werksete.

Episode 5
S1ย E5ย โ€ขย 23mย โ€ขย 13

Sean baklei met sy pa en Mika baklei met haar ma. In 'n ander heelal speel ouer Sean tjello en mis sy pa, terwyl Mika uitvind haar dogter steek iets weg.

Episode 6
S1ย E6ย โ€ขย 24mย โ€ขย 13

Sean en Mika se vriendskap lek uit op sosiale media. In 'n ander heelal braai Bradley en 'n ouer Sean terwyl Frida vir haar ma wyse raad gee oor die liefde.

Show More
  • Episode
  • Seasons1

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
$8

FAQs

Download the Showmax app and start streaming full episodes of Kompleks. View the full list of supported devices.

You can watch Kompleks on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.

Showmax currently has 1 season of Kompleks available for streaming.