Koekedoor

Koekedoor

Koekedoor is 'n handelsmerk-uitbreiding van die baie gewilde Kokkedoor - die onthoukosrealiteitsreeks op kykNET. Met Koekedoor is kykNET op soek na die land se heel beste bakker - hetsy soet of sout.

Watch Full Episodes of Koekedoor

Episode 1
S1ย E1ย โ€ขย 48mย โ€ขย 10-12 PG

Koekedoor skop dramaties af met 'n kombuis wat gons van glitzy gebak-persoonlikhede, gebak-ghoeroes, koekontwerpers, meesterbakkers en die pronkgebak wat hul handtekening dra.

Episode 2
S1ย E2ย โ€ขย 51mย โ€ขย 10-12 PG

Oggendgebak word ingespan om die gesin tafel toe te lok vir ontbyt. Daar word ook gekyk na klassieke eetgoed uit die bakwรชreld - van vinnige meelmengsels tot suurdeeggebak.

Episode 3
S1ย E3ย โ€ขย 51mย โ€ขย 10-12 PG

Daar is koekies met die mooiste name soos anyskoekies, soentjies, konfythartjies en die kroonprinses van die koekblik: die outydse soetkoekie. Ons Koekedore bak soetkoekies.

Episode 4
S1ย E4ย โ€ขย 48mย โ€ขย 10-12 PG

Koekedoor laat blom die tradisie van die teetuin en fyn tuinpartytjies. Die tema is fyntuin en Switserse rolkoek, mini-randkoeke en Petit Fours kom maak 'n draai.

Episode 5
S1ย E5ย โ€ขย 47mย โ€ขย 10-12 PG

Vir Koekedoor beteken basaar 'n grootkoekfees. Hierdie spogkoeke het twee kante: die sonde-kant van suiker-oordaad, en 'n barmhartige kant, want elke sent gaan vir liefdadigheid.

Episode 6
S1ย E6ย โ€ขย 48mย โ€ขย 10-12 PG

Net soos mense is elke brood wat jy bak uniek, omdat jy met 'n lewendige ding werk. Om van net drie dinge - meel, gis en water - brood te maak, bly 'n bak-wonderwerk.

Show More
  • Koekedoor is 'n handelsmerk-uitbreiding van die baie gewilde Kokkedoor - die onthoukosrealiteitsreeks op kykNET. Met Koekedoor is kykNET op soek na die land se heel beste bakker - hetsy soet of sout.
  • Seasons1

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
$8

FAQs

Download the Showmax app and start streaming full episodes of Koekedoor. View the full list of supported devices.

You can watch Koekedoor on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.

Showmax currently has 1 season of Koekedoor available for streaming.