Hier Gaan Ons Alweer

Hier Gaan Ons Alweer, Episode 13

Season 21, Episode 13

Die laaste episode lewer pragtige groot vis van die boot af sowel as van die strand af, monsterkabeljoue en pragtige eetvis word geland. 'n Terugblik op hoogtepunte sluit 'n goeie reeks af.
  • Petri de Wet toer saam met 'n klomp manne in Suid-Afrika en al die pad langs die skedel-kus tot in die Noord-westelike gedeelte van Namibiรซ by die Kunene mond opsoek na groot vis!
  • Seasons2

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
$8