Ouboet En Wors, Episode 24
Season 1, Episode 24
Fogile voel glad nie lekker na die vorige aand se kuier by die Pienk Piesang Nagklub nie en Ouboet probeer hom gesond kry. Dakota het stilstuipe oor Boeboe se laat aande.
- Gielie vertel vir Wors dat Boeboe waterpokkies het en dat dit baie aansteeklik is. Ouboet is bekommerd en vra vir hulp, want hy het skielik waterpokkies. Ook maar lekker stupid.
- Seasons2
Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
$8