Reënboogrant

Reënboogrant, Episode 4

Season 1, Episode 4

'n Kompromitterende foto lei tot 'n uitval tussen Shani en Johan by Japie se partytjie. Dolf en Ans leer mekaar beter ken, maar hul aand word onderbreek deur 'n paniekerige oproep van Lizane.

Watch Full Episodes of Reënboogrant Season 1

Episode 1
S1 E1 • 23m • HD13

Ons maak kennis met Shani en die diverse gemeenskap van Reënboogrant. Tina se gekonkel veroosaak drama tussen Shani en Sunette. Intussen sukkel Dolf om sy emosies in toom te hou rondom die vurige Rachelle.

Episode 2
S1 E2 • 23m • HD13

Japie vind uit van Dolf se verhouding met Rachelle en besluit om daarop te kapitaliseer. Shani en Johan se verhouding blom. Tina skep 'n sosiale media profiel en gebruik dit vir kattekwaad.

Episode 3
S1 E3 • 24m • HD13

Dolf worstel met sy gevoelens vir Rachelle na 'n vernederende voorval by 'n Junior Stadsraad-funksie, terwyl Sunette probeer om haar verhouding met Shani te herstel te midde van vermoedens oor Tina.

Episode 4
S1 E4 • 23m • HD13

'n Kompromitterende foto lei tot 'n uitval tussen Shani en Johan by Japie se partytjie. Dolf en Ans leer mekaar beter ken, maar hul aand word onderbreek deur 'n paniekerige oproep van Lizane.

Episode 5
S1 E5 • 23m • HD13

Na die partytjie by Japie se huis, besluit Dolf om die skuld te aanvaar in 'n poging om Shani se reputasie te beskerm. Johan is in 'n koma en Shani worstel met skuldgevoelens rondom die insident.

Episode 6
S1 E6 • 23m • HD13

Shani worstel met die emosionele skuldgevoelens rondom Johan se hospitalisasie, terwyl Dolf sukkel met sy besluit om die skuld vir die partytjie-voorval te aanvaar. Bongi lei 'n poging tot 'n studenterebellie.

Show More
  • Buckle up for an exhilarating rollercoaster ride through the world of authentic teenage drama, family conflicts, love, aspirations and fierce rivalries. An adaptation based on Louise van Niekerk's gripping coming-of-age book series.
  • Seasons1

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
$8