Poena Die Komedie, Episode 10
Temporada 1, Episódio 10
Assista aos episódios completos de Poena Die Komedie Temporada 1
Poena kan nie wag dat Shakira terugkeer vanaf Kaapstad, waar sy deelneem vir Springbokkleure nie. Poen en Vis het 'n diep gesprek oor vroumense.
Episode 2‘n Baie moeë Coco is terug na ‘n vakansie saam Poen. Poen’s Pluming kry ‘n brief met klagtes, wat groot bekommernis veroorsaak, en Coco kry ‘n boodskap op haar foon wat nie goeie gevolge inhou nie.
Episode 3Poena se vriend Elton beland in die hospitaal na groot huismoles. Coco dink Vis is ‘n slegte invloed op Poen. Gaan Poena dit uiteindelik regkry om die liefde van sy lewe se hart te wen?
Episode 4Coco en Shakira gaan doen saam inkopies en Poena leer op 'n duur manier, dan skoonheid nie goedkoop is nie. Chanel bel vir Poenie met baie goeie nuus, en Shakira wys haar jaloerse kant.
Episode 5Vis onthul die eintlik rede vir sy kuiers by Poen. Shakira wys haar jaloerse kant aan Chanel. Elton word uit die hospitaal ontslaan en is baie opgewonde toe hy Poena se nuwe liedjie hoor.
Episode 6Poena finds out something that upsets him a lot. Poenie makes an innocent remark about Chanel, which he later regrets. Elton tells Poena about his encounter with Primrose's mother.
Episode 7Toe Poenie siek word, maak Poena vining ‘n plan vir ‘n plaasvervanger. Coco drink te veel wyn terwyl sy aandete kook en raak dinge kwyt wat vir Shakira baie ontstel.
Episode 8Daar is groot moeilikheid by die paaldanstoernooi in Bloemfontein. Poenie weet nie hoe hy vir twee maande sonder Chanel gaan regkom nie. Poena gee vir Elton raad oor sy verhouding.
Episode 9Coco is baie bekommerd oor Poen met Vis in die omtrek. Elton gaan hospitaal toe vir ‘n dag-prosedure waarvoor iemand anders betaal. Coco sit Shakira op haar plek toe sy oor Poena kla.
Episode 10Poen is in ondraaglike pyn na hy sy tattoo laat verwyder. Poena skryf ‘n nuwe liedjie om die mense by Basil’s Bar te laat dans. Coco vertel vir Poena hoe dinge tussen mans en vrouens werk.
Episode 11Coco waarsku Chanel dat sy haar vingers gaan verbrand met dit waarmee sy besig is. Poenie soek troos by oupa Poen. Poen is in groot moeilikheid toe Coco sien waar sy motor parkeer is.
Episode 12Chanel is kwaad vir Poenie omdat hy haar nie vertel het van die kaalbas onderbroek advertensie nie. Poena en Poenie kry stry voor ‘n kliënt en Coco dreig om vir Poen daarvan te vertel.
Episode 13Vis is in die hospitaal nadat hy per ongeluk die verkeerde salf vir sy aambeie aanwend. Poena sukkel om wakker te bly na sy show by die Pienk Piesang Klub en beland in die sop by die werk.
Episode 14Poenie is baie onsteld toe hy uitvind van Banana Air se nuwe beleid. Coco spring in om Vis en Poen uit aanhouding by die Vredenburgse polisiestasie te kry.
Episode 15Poena het dringend mediese hulp nodig vir sy vreeslike ongemaklike pyn. Coco hoor toevallig waar Poen is. Shakira gee Poenie raad oor hoe hy sy agterdog oor Chanel moet hanteer.
Episode 16Poen’s Plumbing se kredietkaartrekening word gekloon, nadat Coco ‘n baie private artikel aankoop. Poenie is baie ongelukkig omdat Chanel in Mauritius oorslaap.
Episode 17Poena en Poenie het baie belangrike afsprake en kan nie by die werk wees nie. Poenie is agterdogtig nadat hy toevallig ‘n sms op Chanel se selfoon sien. Vis en Poen mis vir Coco.
Episode 18Poenie is hewig ontsteld toe hy toevallig sien hoe lekker Chanel in Mauritius op die strand baljaar het. Shakira hou nie van die aandag wat Poena kry oor sy liedjies nie.
Episode 19When a large tender is awarded, Poena and Poenie have to jump quickly to ensure Poen's Plumbing's future. Poena arrives at home with a black eye and an orange overall.
Episode 20Poena is upset because he is considered an accomplice in a crime. Vis persuades Poen to change his appearance. There are huge problems with a political underpants ad.
Episode 21Poena is very tense about the upcoming court case. The day of Elton's transplant arrives. Vis gets a message and realizes he must tell Coco about it.
Episode 22Coco disappears for the night, and everyone has to be careful when she comes home. Poena hears his internet songs have been removed. Elton has news for Poena about his music channel.
Episode 24Poen and Vis have plans to start their own online business. Shakira is very excited about the training course at Banana Air, but Chanel does not share her joy.
Episode 25Shakira shows off her new uniform. Coco would like everyone to be at home on Christmas Day. Poenie gets an idea to get Poen and Vis's new business up and running.
Episode 26It's Christmas Day and everyone has to be at home for a Christmas braai. Poen and Vis's miss their flight and are alone on Christmas Day. Poena sings his beautiful new carol for everyone.
Show More- Poen is in ondraaglike pyn na hy sy tattoo laat verwyder. Poena skryf ‘n nuwe liedjie om die mense by Basil’s Bar te laat dans. Coco vertel vir Poena hoe dinge tussen mans en vrouens werk.
- Temporadas1
Recomendado

Agrupe: Entertainment + Premier League
Obtenha o melhor dos dois. Assista séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais, além de transmitir jogos da Premier League ao vivo no telemóvel.
APENAS
$8