Ouboet En Wors, Episode 12
Season 2, Episode 12
Elvis hoor dat Gielie hom 'n kopklap wil gee en het 'n vermoede hoekom. Elvis hou nie van die naam wat Fogile vir hulle musiekgroep uitgedink het nie en Elvis en Gielie word geroskam.
Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
$8