Ouboet En Wors, Episode 12
Season 1, Episode 12
Gielie is gepla met spoke. Boeboe, Ouboet en Wors is omgekrap omdat Gert 'n begrafnisonderneming op die sakeperseel wil begin. Hendrikkie dink dit is 'n goeie idee.
- Gielie vertel vir Wors dat Boeboe waterpokkies het en dat dit baie aansteeklik is. Ouboet is bekommerd en vra vir hulp, want hy het skielik waterpokkies. Ook maar lekker stupid.
- Seasons2
Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
$8