Ouboet En Wors

Ouboet En Wors

Gielie vertel vir Wors dat Boeboe waterpokkies het en dat dit baie aansteeklik is. Ouboet is bekommerd en vra vir hulp, want hy het skielik waterpokkies. Ook maar lekker stupid.
Willie Esterhuizen, Frank Opperman

Watch Full Episodes of Ouboet En Wors

Episode 1
S2ย E1ย โ€ขย 24mย โ€ขย 13

Fixit wiff Ouboet kry 'n nuwe 'appy' met 'n verlede wat almal aan die praat het. Gielie se "tweet" oor Molly laat hom alweer in groot moeilikheid beland.

Episode 2
S2ย E2ย โ€ขย 24mย โ€ขย 13

Boeboe wend haar tot die internet om 'n "sugar daddy" te soek. Yollie wil graag 'n kleinkind hรช en wonder of Hendrikkie en Gert ooit kinders gaan kry.

Episode 3
S2ย E3ย โ€ขย 24mย โ€ขย 13

Fogile vertel vir Gielie waar om 'n meisie te kry. Gielie koop Wors om om sy ma te bel. Ouboet wys vir Elvis hoe om lang-arm te dans en Yollie hou niks daarvan nie.

Episode 4
S2ย E4ย โ€ขย 24mย โ€ขย 13

Gielie het Wors se hulp nodig om vir Elvis te help met loopbaanbeplanning. Ouboet en Elvis word afgeluister en Ouboet is in groot moeilikheid omdat hy uit die huis uit praat.

Episode 5
S2ย E5ย โ€ขย 24mย โ€ขย 13

Haarkleur veroorsaak dat Yollie se mond haar in groot moeilikheid bring by die werk en Ouboet moet help. Boeboe vertel vir Hendrikkie hoekom sy al voorheen gearresteer was.

Episode 6
S2ย E6ย โ€ขย 24mย โ€ขย 13

Gielie vra ongemaklike vrae waarvoor Wors nie antwoorde het nie. Yollie dring daarop aan dat Ouboet haar naam op sy bors tatoeรซr sodat sy hom kan uitken as iets met hom gebeur.

Show More
  • Gielie vertel vir Wors dat Boeboe waterpokkies het en dat dit baie aansteeklik is. Ouboet is bekommerd en vra vir hulp, want hy het skielik waterpokkies. Ook maar lekker stupid.
  • Seasons2

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
$8

FAQs

Download the Showmax app and start streaming full episodes of Ouboet En Wors. View the full list of supported devices.

You can watch Ouboet En Wors on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.

Showmax currently has 2 seasons of Ouboet En Wors available for streaming.