Kokkedoor: Vuur En Vlam

Kokkedoor: Vuur En Vlam

Twintig kokke bring 'n nuwe dimensie na ons land se geliefde kookmetode. Entoesias-braaiers span hul braai instinkte en tradisies in terwyl sjefs die vonke laat spat met moderne tegnieke.
Bertus Basson, Kobus Botha

Watch Full Episodes of Kokkedoor: Vuur En Vlam

Die Vuurdoop
S1ย E1ย โ€ขย 48mย โ€ขย HD13

Die braaiers se vuurdoop is om die beoordelaars se gunstelinge perfek te braai. Wie maak 'n goeie eerste indruk met Bertus se tjoppies en wie verbrand hul vingers met Kobus se geelstert?

In Die Pot
S1ย E2ย โ€ขย 48mย โ€ขย HD13

Met 'n potjiekos-legende wat hul vuurskeppings gaan proe, maak braaiers boepens-ysterpotte vol van hul herkomsstories vir die spandebuut.

Dis Nou Maar Wors!
S1ย E3ย โ€ขย 47mย โ€ขย HD13

Waar 'n rokie is, is 'n sissende worsie! Die ikoniese braai-driemanskap - boerewors, pap en smoortjie - word gevier. Die vleismeul draai en die pappot geroer, alles onder 'n kenner se oog.

Gat In Die Grond
S1ย E4ย โ€ขย 49mย โ€ขย HD13

Die braaiwerf word ingewy met 'n gat in die grond, antieke braaimetodes en kos in klei. 'n Kultuurkenner van askoek en patat onder die kole daag die braaiers uit om hul intuรฏsie in te span.

Biefstuk-Bielies!
S1ย E5ย โ€ขย 48mย โ€ขย HD13

'n Bielie van 'n biefstuk sorg vir 'n kragvertoning van vlammende flambadou, indrukwekkende snitte en die nostalgie van die steakhouse. Verrassings word afgewissel met skokaankondigings.

Wรชreldbekerbraai
S1ย E6ย โ€ขย 49mย โ€ขย HD13

Die vuur word gestook vir die Rugbywรชreldbeker onder kapteinskap van 'n rugbylegende. Spanne trek braaisakke met rugbylande se nasionale smake. Wie gaan bees-oesters en harte moet braai?

Show More
  • Twintig kokke bring 'n nuwe dimensie na ons land se geliefde kookmetode. Entoesias-braaiers span hul braai instinkte en tradisies in terwyl sjefs die vonke laat spat met moderne tegnieke.
  • Seasons1

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
$8

FAQs

Download the Showmax app and start streaming full episodes of Kokkedoor: Vuur En Vlam. View the full list of supported devices.

You can watch Kokkedoor: Vuur En Vlam on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.

Showmax currently has 1 season of Kokkedoor: Vuur En Vlam available for streaming.