Net Mens

Net Mens

'n Eerlike sensitiewe vertelling en visuele biografie van agt Suid-Afrikaanse kunstenaars se lewensverhale. Hierdie episodes sluit alles van grootwordjare tot die hoogtepunte van 'n loopbaan in.
-

Watch Full Episodes of Net Mens

Episode 1
S1ย E1ย โ€ขย 48mย โ€ขย HD13

Kurt Darren, een van Suid-Afrika se veelbekroonde sangers met 'n dekadelange loopbaan in die kollig, deel sy familieman kant wat min mense ken.

Episode 2
S1ย E2ย โ€ขย 48mย โ€ขย HD13

Kim Cloete vertel in spesifieke besonderhede haar lewensgebeurtenisse en hoe dit haar lewe onherroeplik verander het. Hoe lyk 'n pad terug na sulke gebeure en wie en wat inspireer haar nou?

Episode 3
S1ย E3ย โ€ขย 48mย โ€ขย HD13

Dirk van der Westhuizen is 'n ambisieuse jong kunstenaar wat gerugte oor sy lewe tot die beste van sy vermoรซns trotseer. Vandag draai hy nie doekies om oor die kosbare mense in sy lewe nie.

Episode 4
S1ย E4ย โ€ขย 49mย โ€ขย HD13

Die uiters private Elandrรฉ maak vir die eerste keer oop oor sy grootwordjare, terugslae en wat dit vat om sukses te behaal. Van kleindorp-dromer tot uitverkoopte konserte, en alles tussenin.

Episode 5
S1ย E5ย โ€ขย 48mย โ€ขย HD13

Die talentvolle Cindy Swanepoel neem ons op reis deur haar kinderjare, die swaarkry tye en in tipiese Cindy styl praat oop en eerlik om dinge te sien vir wat dit is.

Episode 6
S1ย E6ย โ€ขย 48mย โ€ขย HD13

Alhoewel sy roerende stem weergalm deur die land met elke album en konsert vertel Refentse van sy stryd as jong swartman wat bekendheid verwerf in die Afrikaanse musieklandskap.

Show More
  • 'n Eerlike sensitiewe vertelling en visuele biografie van agt Suid-Afrikaanse kunstenaars se lewensverhale. Hierdie episodes sluit alles van grootwordjare tot die hoogtepunte van 'n loopbaan in.
  • Seasons2

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
$8

FAQs

Download the Showmax app and start streaming full episodes of Net Mens. View the full list of supported devices.

You can watch Net Mens on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.

Showmax currently has 2 seasons of Net Mens available for streaming.