Wyfie
WyfieAmanda en Shay moet skiet vir 'n nuwe kamer, maar om die regte kamer te kry is om oorlog te voer. Mia wys 'n middelvinger vir die sisteem, terwyl Kyla kamermaats uit die hel kry.
Beata Bena, Celeste Loots, Mienke Ehlers
Watch Full Episodes of Wyfie
Watch Wyfie Season 2
Foam At The Mouth
Episode 1 - 23 Mins'n Nuwe era in Pantera het aangebreek: Nastasha is die nuwe prim en wilde partytjies is die koshuis se voorland. Maar nie almal het 'n lekker tyd nie.Rendezvous Spot
Episode 2 - 23 MinsShay sees Maggie with someone unexpected, Kyla enjoys a night out with someone other than Jocelyn, and Amanda receives a life-altering text.Hangover
Episode 3 - 21 MinsDie Otters word wakker na 'n groot aand van kuier, en ontdek dat Daniel vermis is, en dat hulle verantwoordelik is daarvoor.Eye Of The Storm
Episode 4 - 24 MinsMia, joined by Amanda, Shay, and Kyla, attends her mom and dad's end-year function with one goal: to expose and destroy Karel.Every Dog
Episode 5 - 23 MinsDie vriende moet saam 'n lyk begrawe en Hanco besef sy vriendskap met Daniel het sy vervaldatum bereik.Dear Sister
Episode 6 - 25 MinsAmanda word wakker en ontdek 'n afskeidsbrief van Hanco en Nastasha vertel vir Amanda van 'n insident wat selfs vir Amanda sprakeloos los.Vanilla Ice Cream
Episode 7 - 22 MinsIt's December and Kyla is enjoying her last week in Pantera alone, but she's not that alone and despite all her attempts, she is unable to resist the new roommate.Second Year, Minus One
Episode 8 - 21 MinsThe Otters return to Pantera after a well-deserved break, but their circle is incomplete as they discover that one of them will not be rooming with them in The Grot any longer.Stoepskou
Episode 9 - 22 Mins'n Belangrike eerstejaar-tradisie het die hele koshuis op hol. Nastasha is op haar senuwees oor Pantera se finansies. Die Otters neem 'n belangrike besluit rakende Kyla se desperate situasie.Back 2 School
Episode 10 - 20 MinsDie eerste dag terug op kampus bring verrassings: 'n nuwe Mia Meyer, 'n ultimatum aan Kyla, 'n reeks gatkrampe vir Amanda met komplimente van Simeon, en 'n geskenk wat Shay laat smelt.Rez Photo
Episode 11 - 24 MinsPantera se jaarlikse koshuisfoto word geneem, maar niemand is so gereed soos hulle behoort te wees nie. Kyla beland langs die verkeerde persoon op die foto.The Claw
Episode 12 - 25 MinsNastasha betrek vir Amanda by een van Pantera se oudste tradisies, maar dit gaan beteken dat sy vir Kyla verraai.Our Father
Episode 13 - 22 MinsShay laat ontwikkel al haar pa se ou foto's en dit is 'n ontnugtering oor die mens wat sy besig is om te word. Haar ma, Ragel, vind uit van haar kuiers met die professor.On Your Knees
Episode 14 - 26 MinsShay daag overwags by Maggie se woonstel op met 'n belangrike vraag. Sal hulle twee die antwoord kan vind? Amanda word onkant gevang deur 'n verrassende boodskap van 'n ou vlam.Tannie Adri
Episode 15 - 24 MinsKoshuismoeders word gesien en nie gehoor nie. Maar Tannie Adri het genoeg gehad en gee vir Nastasha en die huiskomitee hel.Dear Future Me
Episode 16 - 20 MinsJessie, die Ottters se koshuisdogter, beland in die gemors wanneer sy een van Shay se grootste geheime aan almal in Pantera bekend maak.Rules Need To Be Broken
Episode 17 - 21 MinsAmanda bedien vir Maggie 'n drankie en besef sy is die perfekte pasmaat vir Shay. Delmari en Kyla gaan proe wyn, maar dinge loop skeef.Who Cares About Caring
Episode 18 - 22 MinsShay besef dat daar 'n versteekte rede is agter Amanda se skielike begeerte om hul vriendskap te beklemtoon.Two
Episode 19 - 24 MinsMaggie en Shay nooi hul naaste vriende om hul eerste ete as 'n paartjie te vier. Met groot persoonlikhede en geheime wat na die oppervlak borrel, sal die aand 'n sukses wees?Day In The Life Of
Episode 20 - 20 MinsMaggie word per ongeluk wakker in Die Grot en kry 'n kykie in die lewe van 'n student wanneer sy saam met Amanda dagdronk raak.Alexa, Grow The #%$@ Up
Episode 21 - 24 MinsOm met 'n ouer vrou uit te gaan terwyl jy nog 'n student is, het baie voordele. Shay begin wonder of studentelewe nog vir haar is.Nothing Breaks Like A Heart
Episode 22 - 22 MinsDie spanning loop hoog wanneer Kyla met Delmari opbreek, en Delmari haar met selfdood dreig.Bus Is Full
Episode 23 - 23 MinsMia eindig alleen op in 'n bus vol studente wat op pad is na Intervarsity. Gelukkig hou Simeon haar geselskap en André raak verlief op die Otters se koshuisdogter.Domestic As F*Ck
Episode 24 - 21 MinsJocelyn en Delmari neem wraak op Kyla. Amanda raak 'n derde wiel in Simeon en Mia se weddenskap en Shay besef Maggie vorm haar onbewustelik in die perfekte huisvrou.Choices
Episode 25 - 25 MinsKyla kom voor een van die grootse keuses van haar lewe. Amanda bespreek Simeon met Daniel en Shay sukkel om te aanvaar dat Maggie haar as 'n gelyke sien.Mommy, I Want A Maggie
Episode 26 - 25 MinsRagel reël 'n aandete met haar dogter en Maggie om hulle verhouding beter te verstaan, maar die aand verloop nie soos almal gehoop het nie.Hungry
Episode 27 - 20 MinsKyla is by 'n kruispad en moet besluit of sy die geld gaan teruggee of hou. Amanda raak jaloers oor Simeon en Mia se vriendskap.Mom And Daughter Tea
Episode 28 - 24 MinsTen spyte van almal se teenstand, help Amanda vir Nastaha om die Ma en Dogter Tee te reël. Daniël besef hoekom Amanda betrokke geraak het.Dollhouse
Episode 29 - 24 MinsMia en Simeon se vriendskap verdiep en die grense verskuif. Kyla se ouma kom kuier vir haar, maar dis nie 'n vriendelike kuier nie.Child's Play
Episode 30 - 24 MinsKyla probeer haar akademiese loopbaan red. Mia ontdek haarself met Simeon, en Daniel vra Amanda weer uit.Period
Episode 31 - 23 MinsDie Otters het almal 'gesync' en wanneer Amanda en Shay die somme doen, besef hulle daar's 'n groot kans dat Amanda swanger is.The Test
Episode 32 - 24 MinsKyla kroek in 'n belangrike toets en Ragel is omgekrap oor Shay moontlik 'n ma gaan word. Mia vertel vir Amanda sy't met Simeon geslaap.Sweet
Episode 33 - 20 MinsKyla ontdek haar donker kant, maar ten koste van Jessie, wat haar hulp nodig het. Amanda is bekommerd oor Shay wat steeds in pyn is. Simeon skryf Daniel se naam op die Sweetlys.Baby Daddy Pt. 1
Episode 34 - 25 MinsIn 'n poging om 'n versoek van Daniël te ontduik, reël Amanda 'n Grot-fliekaand. Mia word gedwing om eerlik oor haar optrede te wees.Baby Daddy Pt. 2
Episode 35 - 24 MinsDie Otters ondersteun Amanda om die waarheid te konfronteer al die dreig die web van leuens om haar in te sluk.Where There Is Smoke
Episode 36 - 19 MinsIemand se kamer slaan aan die brand en die koshuis moet ontruim. In die chaos, kom Mia tot Jessie se redding en Amanda is dankbaar vir die afleiding.No Phoenixes Here
Episode 37 - 19 MinsIn the fire's aftermath, Jessie tries very hard to keep her secret. Mia is still fighting with the Otters, and Nastasha devises a dangerous plan.Islands
Episode 38 - 26 MinsDie HK word geskors, Nastasha trek uit, Shay is siek, Amanda is eensaam, Kyla word amper uitgevang vir kroekery en Mia besef sy is tog lief vir die koshuis.The Angel
Episode 39 - 28 MinsShay word wakker in die hospitaal waar sy 'n kamer deel met die regte Barbara Kannemeyer, wat haar nuwe perspektief kom gee.One Week Later
Episode 40 - 24 MinsKyla loop haar vas in die nagevolge van haar optrede. Amanda sukkel om vrede te maak met Mia op die HK en Shay herstel nadat sy met Maggie opgebreek het.Warm Water
Episode 41 - 22 MinsDie Otters gaan laai vir Kyla af nadat sy geskors word, maar hulle besef hoe diep in die moeilikheid Kyla regtig is.Keeping It Classy
Episode 42 - 20 MinsDis Jessie se eerste huisdans, en André is haar date, wat natuurlik die Otters vreeslik oorbeskermend maak. Daniël konfronteer vir Simeon by die huisdans.The Pandemic
Episode 43 - 23 MinsDaar breek 'n siekte uit in die koshuis voor die groot sêr-uitdunne en Mia neuk haar eerste werkie as HK op. Amanda en Shay kom tot haar redding.Difficult Words
Episode 44 - 25 MinsAmanda en Shay sien uit daarna om van hul droomkamer 'n tuiste te maak. Maar 'n ongenooide gas ontspoor hul planne.Difficult Girls
Episode 45 - 29 MinsDie Otters beraam 'n plan om uiteindelik die Grot te groet. Gaan almal betyds wees om vir oulaas die muf in te asem?
Recommended
FAQs
How can i watch Wyfie
Download the Showmax app and start streaming full episodes of Wyfie. View the full list of supported devices.
Where can I watch Wyfie?
You can watch Wyfie on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.
How many seasons of Wyfie are there?
Showmax currently has 2 seasons of Wyfie available for streaming.

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
$8