Kyk Wie Praat
Kyk Wie PraatVyf deelnemers moet probeer reg raai wat kinders op vrae gaan beantwoorde.
Watch Full Episodes of Kyk Wie Praat
Watch Kyk Wie Praat Season 3
Episode 1
Episode 1 - 49 MinsDe Klerk ontmoet sy nuwe klas en gesels met hulle oor die Groot Vyf en hulle badroetines. Skakel in en speel saam.Episode 2
Episode 2 - 48 MinsDié week gesels De Klerk met sy nuwe klas oor beurtkrag en hulle grootouers se geheime 'superpowers'. Gaan die grootmense reg raai oor hoe die klitse se koppe werk?Episode 3
Episode 3 - 48 MinsDis amper Kersfees en hierdie week kyk ons of die kinders weet wat Kersdag se datum is. Ons wil ook by hulle weet of hulle dink Kersvader Google Maps gebruik.Episode 4
Episode 4 - 48 MinsIn dié episode kyk ons wat in die klitse se koppe aangaan. Weet hulle wat 'n nooiensvan is? En dink hulle plante groei beter as jy vir hulle musiek speel?Episode 5
Episode 5 - 48 MinsWeet De Klerk se klas wat die grootste planeet is? En dink hulle robotte is slimmer as mense? Skakel in om uit te vind of hulle die antwoorde ken.Episode 6
Episode 6 - 48 MinsDe Klerk vra weer baie belangrike vrae in dié episode: Moet onderwysers eintlik ook skooldrag dra? En weet sy klitse waarvan word papier gemaak?Episode 7
Episode 7 - 48 MinsIn hierdie episode kyk De Klerk of sy klas weet wat SA se sokkerspan genoem word. En of hulle dink hulle juffrou kan 'n goeie 'influencer' wees.Episode 8
Episode 8 - 48 MinsHierdie week op kyk ons of die klitse weet in watter land die piramides is. Dan vra ons hulle ook of hulle dink hulle mag meer as een beste maatjie hê.Episode 9
Episode 9 - 49 MinsWat is die kortste maand van die jaar? Dink die klitse hulle sal 'n goeie sportkaptein maak? Hierdie is maar net 'n paar van die vrae wat ons hierdie week vir die klas vra.Episode 10
Episode 10 - 49 MinsThis week, we want to know if the class knows how many toes an ostrich has. And do they think babies understand each other when they babble?Episode 11
Episode 11 - 48 MinsIn dié episode kyk ons of die kinders weet waar hulle kieste is. Dan vra ons die groot vraag, ons wil by hulle weet of hulle eendag wil trou?Episode 12
Episode 12 - 49 MinsIn die voorlaaste episode hoor ons of die klitse weet van watse groente slaptjips gemaak word. En dink hulle 'n mens moet slim wees om ryk te word.Episode 13
Episode 13 - 49 MinsIn die finale episode keer die vier deelnemers met die hoogste puntetellings terug om dit uit te spook vir die groot prys van 'n R100 000.
Recommended
FAQs
How can i watch Kyk Wie Praat
Download the Showmax app and start streaming full episodes of Kyk Wie Praat. View the full list of supported devices.
Where can I watch Kyk Wie Praat?
You can watch Kyk Wie Praat on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.
How many seasons of Kyk Wie Praat are there?
Showmax currently has 1 season of Kyk Wie Praat available for streaming.

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
$8