Kyk Wie Praat
Kyk Wie PraatVyf deelnemers moet probeer reg raai wat kinders op vrae gaan beantwoorde.
Assista aos episódios completos de Kyk Wie Praat
Ver Kyk Wie Praat Temporada 3
Episode 1
Episódio 1 - 49 MinutosDe Klerk ontmoet sy nuwe klas en gesels met hulle oor die Groot Vyf en hulle badroetines. Skakel in en speel saam.Episode 2
Episódio 2 - 48 MinutosDié week gesels De Klerk met sy nuwe klas oor beurtkrag en hulle grootouers se geheime 'superpowers'. Gaan die grootmense reg raai oor hoe die klitse se koppe werk?Episode 3
Episódio 3 - 48 MinutosDis amper Kersfees en hierdie week kyk ons of die kinders weet wat Kersdag se datum is. Ons wil ook by hulle weet of hulle dink Kersvader Google Maps gebruik.Episode 4
Episódio 4 - 48 MinutosIn dié episode kyk ons wat in die klitse se koppe aangaan. Weet hulle wat 'n nooiensvan is? En dink hulle plante groei beter as jy vir hulle musiek speel?Episode 5
Episódio 5 - 48 MinutosWeet De Klerk se klas wat die grootste planeet is? En dink hulle robotte is slimmer as mense? Skakel in om uit te vind of hulle die antwoorde ken.Episode 6
Episódio 6 - 48 MinutosDe Klerk vra weer baie belangrike vrae in dié episode: Moet onderwysers eintlik ook skooldrag dra? En weet sy klitse waarvan word papier gemaak?Episode 7
Episódio 7 - 48 MinutosIn hierdie episode kyk De Klerk of sy klas weet wat SA se sokkerspan genoem word. En of hulle dink hulle juffrou kan 'n goeie 'influencer' wees.Episode 8
Episódio 8 - 48 MinutosHierdie week op kyk ons of die klitse weet in watter land die piramides is. Dan vra ons hulle ook of hulle dink hulle mag meer as een beste maatjie hê.Episode 9
Episódio 9 - 49 MinutosWat is die kortste maand van die jaar? Dink die klitse hulle sal 'n goeie sportkaptein maak? Hierdie is maar net 'n paar van die vrae wat ons hierdie week vir die klas vra.Episode 10
Episódio 10 - 49 MinutosThis week, we want to know if the class knows how many toes an ostrich has. And do they think babies understand each other when they babble?Episode 11
Episódio 11 - 48 MinutosIn dié episode kyk ons of die kinders weet waar hulle kieste is. Dan vra ons die groot vraag, ons wil by hulle weet of hulle eendag wil trou?Episode 12
Episódio 12 - 49 MinutosIn die voorlaaste episode hoor ons of die klitse weet van watse groente slaptjips gemaak word. En dink hulle 'n mens moet slim wees om ryk te word.Episode 13
Episódio 13 - 49 MinutosIn die finale episode keer die vier deelnemers met die hoogste puntetellings terug om dit uit te spook vir die groot prys van 'n R100 000.
Recomendado
FAQs
Como posso ver Kyk Wie Praat
Transfira a aplicação Showmax e comece a transmitir episódios completos de Kyk Wie Praat. Veja a lista completa de dispositivos suportados.
Onde posso ver Kyk Wie Praat?
Pode assistir Kyk Wie Praat no Showmax. Basta registar-se no Showmax e transmitir todos os episódios.
Quantas temporadas de Kyk Wie Praat existem?
A Showmax dispõe atualmente da 1 temporada de Kyk Wie Praat disponível para transmissão em direto.

Pacote Showmax: Entertainment + Premier League
Obtenha o melhor de ambos. Veja séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais e, transmita a Premier League em direto no telemóvel.
PREÇO DE LANÇAMENTO
$8