Koekedoor

Koekedoor, Episode 11

Season 1, Episode 11

Deur die eeue het fynbakkers vir die adellikes koeke gemaak vol drama en 'n sin vir teater. Vandag is daar 'n hernieude fassinasie met verskuilde boodskappe in soetgebak.

Watch Full Episodes of Koekedoor Season 1

Episode 1
S1 E1 • 48m • 10-12 PG

Koekedoor skop dramaties af met 'n kombuis wat gons van glitzy gebak-persoonlikhede, gebak-ghoeroes, koekontwerpers, meesterbakkers en die pronkgebak wat hul handtekening dra.

Episode 2
S1 E2 • 51m • 10-12 PG

Oggendgebak word ingespan om die gesin tafel toe te lok vir ontbyt. Daar word ook gekyk na klassieke eetgoed uit die bakwêreld - van vinnige meelmengsels tot suurdeeggebak.

Episode 3
S1 E3 • 51m • 10-12 PG

Daar is koekies met die mooiste name soos anyskoekies, soentjies, konfythartjies en die kroonprinses van die koekblik: die outydse soetkoekie. Ons Koekedore bak soetkoekies.

Episode 4
S1 E4 • 48m • 10-12 PG

Koekedoor laat blom die tradisie van die teetuin en fyn tuinpartytjies. Die tema is fyntuin en Switserse rolkoek, mini-randkoeke en Petit Fours kom maak 'n draai.

Episode 5
S1 E5 • 47m • 10-12 PG

Vir Koekedoor beteken basaar 'n grootkoekfees. Hierdie spogkoeke het twee kante: die sonde-kant van suiker-oordaad, en 'n barmhartige kant, want elke sent gaan vir liefdadigheid.

Episode 6
S1 E6 • 48m • 10-12 PG

Net soos mense is elke brood wat jy bak uniek, omdat jy met 'n lewendige ding werk. Om van net drie dinge - meel, gis en water - brood te maak, bly 'n bak-wonderwerk.

Show More
  • Koekedoor is 'n handelsmerk-uitbreiding van die baie gewilde Kokkedoor - die onthoukosrealiteitsreeks op kykNET. Met Koekedoor is kykNET op soek na die land se heel beste bakker - hetsy soet of sout.
  • Seasons1

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
$8