Ouboet En Wors, Episode 11
Season 1, Episode 11
Yollie vra vir Ouboet om saam met haar huis toe te gaan, sodat sy hom kan laat beter voel. Hendrikkie en Gert word gearresteer. Verkope lyk goed by Batteries by Wors.
- Gielie vertel vir Wors dat Boeboe waterpokkies het en dat dit baie aansteeklik is. Ouboet is bekommerd en vra vir hulp, want hy het skielik waterpokkies. Ook maar lekker stupid.
- Seasons2
Recommended

Bundle it: Entertainment + Premier League
Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.
ONLY
$8