Kyk Wie Praat
Watch Full Episodes of Kyk Wie Praat
De Klerk ontmoet sy nuwe klas en gesels met hulle oor die Groot Vyf en hulle badroetines. Skakel in en speel saam.
Diรฉ week gesels De Klerk met sy nuwe klas oor beurtkrag en hulle grootouers se geheime 'superpowers'. Gaan die grootmense reg raai oor hoe die klitse se koppe werk?
Dis amper Kersfees en hierdie week kyk ons of die kinders weet wat Kersdag se datum is. Ons wil ook by hulle weet of hulle dink Kersvader Google Maps gebruik.
In diรฉ episode kyk ons wat in die klitse se koppe aangaan. Weet hulle wat 'n nooiensvan is? En dink hulle plante groei beter as jy vir hulle musiek speel?
Weet De Klerk se klas wat die grootste planeet is? En dink hulle robotte is slimmer as mense? Skakel in om uit te vind of hulle die antwoorde ken.
De Klerk vra weer baie belangrike vrae in diรฉ episode: Moet onderwysers eintlik ook skooldrag dra? En weet sy klitse waarvan word papier gemaak?
In hierdie episode kyk De Klerk of sy klas weet wat SA se sokkerspan genoem word. En of hulle dink hulle juffrou kan 'n goeie 'influencer' wees.
Hierdie week op kyk ons of die klitse weet in watter land die piramides is. Dan vra ons hulle ook of hulle dink hulle mag meer as een beste maatjie hรช.
Wat is die kortste maand van die jaar? Dink die klitse hulle sal 'n goeie sportkaptein maak? Hierdie is maar net 'n paar van die vrae wat ons hierdie week vir die klas vra.
This week, we want to know if the class knows how many toes an ostrich has. And do they think babies understand each other when they babble?
In diรฉ episode kyk ons of die kinders weet waar hulle kieste is. Dan vra ons die groot vraag, ons wil by hulle weet of hulle eendag wil trou?
In die voorlaaste episode hoor ons of die klitse weet van watse groente slaptjips gemaak word. En dink hulle 'n mens moet slim wees om ryk te word.
In die finale episode keer die vier deelnemers met die hoogste puntetellings terug om dit uit te spook vir die groot prys van 'n R100 000.
- Vyf deelnemers moet probeer reg raai wat kinders op vrae gaan beantwoorde.
- Seasons1
Recommended

Kula bando: Burudani + Premier League
Ni zaidi ya burudani! Pata uhondo wa filamu, tamthilia kali, vipindi vya Kiafrika, na mechi za Ligi Kuu ya Uingereza mubashara kwenye simu yako.
KUANZIA
TSh 19,800
FAQs
How can i watch Kyk Wie Praat
Download the Showmax app and start streaming full episodes of Kyk Wie Praat. View the full list of supported devices.
Where can I watch Kyk Wie Praat?
You can watch Kyk Wie Praat on Showmax. Just sign up for Showmax and stream every episode.
How many seasons of Kyk Wie Praat are there?
Showmax currently has 1 season of Kyk Wie Praat available for streaming.