Ouboet En Wors

Ouboet En Wors, Episode 9

Season 2, Episode 9

Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is 'n eg Afrikaanse rooiwyn reeks.

Watch Full Episodes of Ouboet En Wors Season 2

Episode 1
S2 E1 • 24m • 13

Fixit wiff Ouboet kry 'n nuwe 'appy' met 'n verlede wat almal aan die praat het. Gielie se "tweet" oor Molly laat hom alweer in groot moeilikheid beland.

Episode 2
S2 E2 • 24m • 13

Boeboe wend haar tot die internet om 'n "sugar daddy" te soek. Yollie wil graag 'n kleinkind hê en wonder of Hendrikkie en Gert ooit kinders gaan kry.

Episode 3
S2 E3 • 24m • 13

Fogile vertel vir Gielie waar om 'n meisie te kry. Gielie koop Wors om om sy ma te bel. Ouboet wys vir Elvis hoe om lang-arm te dans en Yollie hou niks daarvan nie.

Episode 4
S2 E4 • 24m • 13

Gielie het Wors se hulp nodig om vir Elvis te help met loopbaanbeplanning. Ouboet en Elvis word afgeluister en Ouboet is in groot moeilikheid omdat hy uit die huis uit praat.

Episode 5
S2 E5 • 24m • 13

Haarkleur veroorsaak dat Yollie se mond haar in groot moeilikheid bring by die werk en Ouboet moet help. Boeboe vertel vir Hendrikkie hoekom sy al voorheen gearresteer was.

Episode 6
S2 E6 • 24m • 13

Gielie vra ongemaklike vrae waarvoor Wors nie antwoorde het nie. Yollie dring daarop aan dat Ouboet haar naam op sy bors tatoeër sodat sy hom kan uitken as iets met hom gebeur.

Show More
  • Gielie vertel vir Wors dat Boeboe waterpokkies het en dat dit baie aansteeklik is. Ouboet is bekommerd en vra vir hulp, want hy het skielik waterpokkies. Ook maar lekker stupid.
  • Seasons2

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
UGX 31,200