Kokkedoor: Vuur En Vlam - Season 1 Episode 7 - Hoender Kraai Koning

Hoender Kraai Koning

Hoender, die stiefkind van die braai, kraai weer koning. In hul stryd vir die Goue Haan-titel skarrel spanne teen die klok om te beïndruk met hul eie speserymengsels en bobaas hoenderpote.

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League and all PSL matches live on mobile.

ONLY
R140