Fynskrif

Fynskrif, Fynskrif S01E013

Season 1, Episode 13

Almal is in 'n wedloop teen tyd gewikkel om die praktyk te red. Cornè betwyfel sy loopbaan en Katrien stel Ben voor 'n keuse.
  • Fynskrif is 'n drama wat gesentreer is rondom die regsfirma, Van Wyk & Vennote. Elke week het die prokureurs ’n saak wat hulle tussendeur persoonlike en familiedramas moet hanteer.
  • Seasons3

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
ZK170