Fynskrif

Fynskrif, Episode 6

Season 3, Episode 6

Corne ontmoet Christelle se pa en dis ‘n nagmerrie. Dewald keer terug en vra vir Lara om hom te verdedig in ‘n bedrogsaak. Katrien is die aanklaer. Thandi maak haar terugkeer.
  • Fynskrif is 'n drama wat gesentreer is rondom die regsfirma, Van Wyk & Vennote. Elke week het die prokureurs ’n saak wat hulle tussendeur persoonlike en familiedramas moet hanteer.
  • Seasons3

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
ZK170