Die Byl

Die Byl, Episode 1

Temporada 5, Episódio 1

Danksy Byl en sy span het Vermeer gefaal en die eenheid is herstel na hul vorige glorie. Dit beteken egter nie minder uitdagings nie. Iemand teiken prostitute terwyl die see lyke uitspoeg.

Assista aos episódios completos de Die Byl Temporada 5

Episode 1
S5 E1 • 46m • HD16

Danksy Byl en sy span het Vermeer gefaal en die eenheid is herstel na hul vorige glorie. Dit beteken egter nie minder uitdagings nie. Iemand teiken prostitute terwyl die see lyke uitspoeg.

Episode 2
S5 E2 • 47m • HD16

'n Massagraf word in die see ontdek en wanneer die liggame verwyder word, begin die reeksmoordenaar eskaleer. 'n Stukkie kougom word in die lies van 'n Ripper-slagoffer gevind.

Episode 3
S5 E3 • 47m • HD16

'n Tweede liggaam met tekens van vergiftiging word in 'n asblik gevind. Nadat Byl versuim om betalings te magtig, ontvang Juan 'n onweerstaanbare aanbod. Jo vermoed William steek iets weg.

Episode 4
S5 E4 • 48m • HD16

Die reeksmoordenaar teiken haar finale slagoffer en dit raak persoonlik. Nicki vind geselskap by Alex en dit ontstem Byl. 'n Sleutelpersoon in die Nabootser-saak raak vermis.

Episode 5
S5 E5 • 48m • HD16

'n Jagtog neem 'n donker wending en dit laat 'n vriend van Nicki twyfel oor sy besluite. Juan ontwikkel 'n algoritme om te voorspel watter reeksmoordenaar die Nabootser volgende gaan namaak.

Episode 6
S5 E6 • 48m • HD16

Byl vind sy eie DNS op 'n Nabootser-moordtoneel. William se verhouding met sy buurvrou versleg verder. Jo word in 'n moeilike situasie geplaas en moet haar demone in die oë kyk.

Show More
  • Byl and his elite unit are reeling from the Adriaan Klopper nightmare. They're traumatized, have no offices, and Byl's about to lose his job...
  • Temporadas4

Pacote Showmax: Entertainment + Premier League

Obtenha o melhor de ambos. Veja séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais e, transmita a Premier League em direto no telemóvel.

PREÇO DE LANÇAMENTO
$8