Die Byl, Episode 3
Temporada 5, Episódio 3
Assista aos episódios completos de Die Byl Temporada 5
Danksy Byl en sy span het Vermeer gefaal en die eenheid is herstel na hul vorige glorie. Dit beteken egter nie minder uitdagings nie. Iemand teiken prostitute terwyl die see lyke uitspoeg.
'n Massagraf word in die see ontdek en wanneer die liggame verwyder word, begin die reeksmoordenaar eskaleer. 'n Stukkie kougom word in die lies van 'n Ripper-slagoffer gevind.
'n Tweede liggaam met tekens van vergiftiging word in 'n asblik gevind. Nadat Byl versuim om betalings te magtig, ontvang Juan 'n onweerstaanbare aanbod. Jo vermoed William steek iets weg.
Die reeksmoordenaar teiken haar finale slagoffer en dit raak persoonlik. Nicki vind geselskap by Alex en dit ontstem Byl. 'n Sleutelpersoon in die Nabootser-saak raak vermis.
'n Jagtog neem 'n donker wending en dit laat 'n vriend van Nicki twyfel oor sy besluite. Juan ontwikkel 'n algoritme om te voorspel watter reeksmoordenaar die Nabootser volgende gaan namaak.
Byl vind sy eie DNS op 'n Nabootser-moordtoneel. William se verhouding met sy buurvrou versleg verder. Jo word in 'n moeilike situasie geplaas en moet haar demone in die oë kyk.
Menslike oorskot wat naby 'n slaghuis gevind word sit Byl op die spoor van 'n kunstenaar. Die eenheid maak 'n deurbraak oor die Nabootser se leidrade. Jo en William deel 'n intieme oomblik.
Victor neem die finale stappe om sy perfekte kunswerk te voltooi. Mia ontvang 'n boodskap vir Byl vanaf 'n boemelaar. Die inhoud laat hom besef die Nabootser is nader as wat hulle dink.
Stopping the Copycat Killer becomes a race against time. Juan's hunch that the killer might be someone on their team erupts in an office brawl, while Byl unwittingly walks into a trap.
Byl moet op sy span staatmaak om hom te red, maar hulle moet leidrade oplos en die nuutste Nabootser-slagoffer vind voor dit te laat is. Die moordenaar se finale pakkie het dodelike gevolge.
- Byl and his elite unit are reeling from the Adriaan Klopper nightmare. They're traumatized, have no offices, and Byl's about to lose his job...
- Temporadas4
Recomendado

Pacote Showmax: Entertainment + Premier League
Obtenha o melhor de ambos. Veja séries de sucesso, filmes, originais africanos e muito mais e, transmita a Premier League em direto no telemóvel.
PREÇO DE LANÇAMENTO
$8