Ouboet En Wors

Ouboet En Wors, Episode 7

Season 1, Episode 7

Ouboet en Wors deel hulle drome. Die een wou nog altyd 'n "pilot" word en die ander, wou nog altyd die Lotto wen. Gielie vertel vir almal dat Dakota swanger is en dat Boeboe, ouma gaan word.

Watch Full Episodes of Ouboet En Wors Season 1

Episode 1
S1 E1 • 24m • 13

Wors sukkel met sy rekenaar se wagwoord. Ouboet vermy vir Yolllie, want hy vermoed dat sy skei-planne het. Gielie kom vir 'n onderhoud. Hendrikkie is ontsteld oor sy ma se moontlike affair.

Episode 2
S1 E2 • 24m • 13

Wors sê dat sy prokureur die handelsbeberking teen Ouboet sal terugtrek. Boeboe sweer mans af. Dakota word gearresteer, omdat sy kaal oor die rugbyveld gehardloop het.

Episode 3
S1 E3 • 24m • 13

Boeboe, Wors en Ouboet is almal laat vir werk, elk met 'n ander verskoning. Ouboet probeer uitvind wat emosionele ondersteuning is, want volgens Yollie, gee hy haar nie genoeg daarvan nie.

Episode 4
S1 E4 • 24m • 13

Gielie deel sy ergste belediging met Ouboet. Boeboe probeer uitvis waaroor Ouboet en Wors gepraat het. Gielie gee vir Wors die idee om gratis Wi-Fi vir die kliënte aan te bied.

Episode 5
S1 E5 • 24m • 13

Ouboet vermoed dat Yollie hom verneuk, omdat sy hom verbied om na "Cheaters" te kyk en hom "unfriend" het op Facebook. Gielie studeer vir sy leerlinglisensie. Hendrikkie herstel na sy kuier.

Episode 6
S1 E6 • 24m • 13

Gielie het sy leerlingslisensie geslaag en Wors stel voor dat dié sukses met 'n braai gevier word. Dakota word vir winkeldiefstal gearresteer. Ouboet deel sy besware oor die getroude lewe.

Show More
  • Gielie vertel vir Wors dat Boeboe waterpokkies het en dat dit baie aansteeklik is. Ouboet is bekommerd en vra vir hulp, want hy het skielik waterpokkies. Ook maar lekker stupid.
  • Seasons2

Bundle it: Entertainment + Premier League

Get the best of both. Watch hit series, movies, African Originals and more plus stream Premier League matches live on mobile.

ONLY
₦5,400